Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intimate Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B25, Flower Valley-weg, Uilenkraal-vallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Intimate Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm bied elegante selfsorgverblyf aan die regterkant van die anneks wat in die Uilenkraalvallei in Gansbaai geleë is. Dit is die perfekte opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek 2 en 'n half uur van Kaapstad af.

Dié kothuis is een van vier op die plaas en bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n sitarea wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en oor die omliggende plaas uit te kyk. 'n Draagbare braai is beskikbaar op versoek. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 uur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute vanaf Hermanus en net 15 minute vanaf die historiese dorp Standford.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas B25, Flower Valley-weg, Uilenkraal-vallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Intimate Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B25, Flower Valley-weg, Uilenkraal-vallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cc14d5e2470dc7ea638bf472a046e2029ba4f1cb49b9b674a7da46129ac38757aa2291c8cec86da02d796c1b4313a5521e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.557973 19.462861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang