Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyathi Khaya

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Inyathi Khaya
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Toscha S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toscha S

Heerlike bos kuier, pragtige plek!

Lieflike vakansiehuis in die bos en toegerus met alles wat nodig is. Baie dierebesoekers gehad en herinneringe gemaak!

Inyathi Khaya se terugvoer

Toscha,
Baie bly oor die diere besoekers, mens kan dit nie altyd waarborg nie, bly julle was gelukkig om hulle te sien. Dankie vir die review, heerlik om sulke gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd welkom.

Inyathi Khaya
Eon L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon L

Baie lekker.

Fantastiese huis, baie goed ingerig.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Soetdoringstraat 370, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc10b0237ad58c0c13b4e3316231f50ed9abe084f2952a13b110bfc7b970e36c84747f30e98104b3c90adbdd4fab43d33cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 370 Soetdoring Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-23:00 15:00 -25.385766937794 31.762612257416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang