Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Irina House and Whale Deck

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Irina-huis
Selfsorg
Tuinwoonstel
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie. Dit is met sonkrag en 'n nood-kragopwekker vir noodsaaklikhede toegerus.
'n Volledige Engelse ontbyt en koffie is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
'n 30 minute-jogaklas is ingesluit indien die bespreking meer as 2 dae is.
Die verblyf het 'n kragopwekker en sonkragstelsel, asook JoJo-tenke.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstoneweg 506A, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c96b13f6f654abcebba40c3c7e0d6dbce5f3df6f12d10c033f6a2a33eeecec45b631750f6f41a65c7f92555dce16eeb2803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Bidstone Road 506A Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.886923927169 30.350628837663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang