It's Practical Holidays
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Talita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Annuscha W - Apr 2024
Algehele gradering
Prakties en ekonomies. Veilige en rustige omgewing.
Vanessa C - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Olivia W - Feb 2024
Algehele gradering
A place for a short stay!
Maria T - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig maar nie wat 'n mens verwag het nie.
Lees meerIt's Practical Holidays se terugvoer
Die fotos van die eenheid sal duidelik wys dat daar geen stoof is nie, daar is wel 'n microwave, sandwich maker, yskas en ketel. Die braaier is ook nie geskik vir dik hout stompe nie, maar wel vir charcoal of briquettes.
Dit daar gelaat.
Marlize B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Daniel S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig tuis maak jou van God bewus.
Gideon S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Willem B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie slegte ervaring.
It's Practical Holidays se terugvoer
Ek is so jammer vir julle ervaring en ek kan jou belowe dat daar nie gepleister was nie.
Dankie vir jou terugvoering.
Wilhelm D - Mei 2022
Algehele gradering
Uiters pateties. Foto's misleidend.
Lees meerIt's Practical Holidays se terugvoer
Ons verseker dat ons akkommodasie presies is wat dit se op die advertensie. Ons adverteer 'n kamer geskik vir 2 mense met geen yskas en TV nie.
Daar is 'n klein braaier vir die elke nou en dan, wat 'n persoon verkies om te braai, maar ons bied slegs slaapplek aangesien meeste van ons gaste die strand en ander toerisme aantreklikhede geniet in die dorp.
Wi-Fi is beskikbaar op aanvraag en ons sal altyd 'n plan maak om goedjies koud te hou sou dit nodig wees. Ons verskaf 'n koffie hoekie vir die laat nag koffie of vroeg oggend wakker word.
Daar is 'n badkamer met 'n toilet en stort. Daar is ook veilige parkeer area agter 'n hek wat sluit.
Ons is nie 'n 5-ster instansie nie, maar as sy 'n plekkie soek om te slaap na 'n lang dag in die dorp of op die strand, is hierdie beslis 'n opsie. Restaurante en ander winkels is slegs 1.5 km van ons adres.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang