Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

It's Practical Holidays

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

It's Practical Holidays bied oornagverblyf in 'n klein kothuis wat op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus geleë is.

Die eenheid is geskik vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het toegang tot WiFi en daar is 'n TV indien versoek.

Buite is daar 'n klein tuintjie waarin gaste buite kan sit en kuier. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.5
Veiligheid
3.3
Wat gaste dink
Annuscha W
4.6
Prakties en ekonomies. Veilige en rustige omgewing. Het lekker gebly. Het voldoen aan ons verwagtinge.
Apr 2024
Vanessa C
Saam met lewensmaat
4.2
Good. Nice and quiet place. WiFi connection. There is a television but we could not use it. No instructions.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Olivia W
Gesin met klein kinders
4.2
A place for a short stay! The host was very friendly, the amenities were sufficient for a one-night stay. It is close to shops and take...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Maria T
Saam met vriende
4.0
Lekker rustig maar nie wat 'n mens verwag het nie. Die onderstaande is wat die advertensie sê van die akkommodasie. It's Practical Holidays offers ove...
Sien meer
Mrt 2024
Marlize B
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker gekuier. Hermanus is fantasties.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Talita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink It's Practical Holidays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0741e9112d62a9aa1a73931082e8afac376b45d8194c85e067625341a1502f0e26fac31e366bc9764205239718057eb48e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 12 5 1 4 10 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4201392 19.2041048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang