It's Practical Holidays
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
It's Practical Holidays bied oornagverblyf in 'n kothuis op die eienaar se eiendom in Sandbaai, Hermanus.
Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het WiFi en 'n TV op versoek.
Buite is daar 'n tuintjie wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Talita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink It's Practical Holidays het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schneiderstraat 10, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang