Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivungu Rust

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marc M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect stay indeed! Great service from Cassie and Linda, wonderful home, very welcoming and accommodating. Would definitely recommend to friends and family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Thanks for your good review, appreciate it very much!

Gregory H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very peaceful, comes to mind. There was never anything lacking, except the weather was not so pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was ongelooflik lekker. Klein, gerieflike plek met aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Beste Eugene, Dankie vir julle resensie, dit word waardeer. Hoop om julle gou weer te sien. Cassie, Ivungu Rust

Gerda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker. Netheid, veilig, winkels en strande is naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absoluut fantasties. Cassie en Linda het ons baie vriendelik verwelkom en was bereid om met enige navrae te help. Die huisie is pragtig, skoon en baie netjies!. Alle geriewe word voorsien en selfs meer as wat ons verwag het. Dit sal beslis ons eerste opsie wees wanneer ons weer Suidkus toe gaan en ons het baie lekker gekuier, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Baie,baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Julle was 'n plesier om by ons te hê. Plekkie skoner gelos as wat julle hom gekry het. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Drieks C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gasvryheid uit die boonste rakke. Dankie Cassie en Linda. Heerlik gerus. Baie stil en rustig en privaat. Het veilig gevoel en die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons het heerlik saam met julle gekuier, hoop ons sien julle gou weer. Dankie dat julle ons plekkie so netjies agter gelaat het.

Michelle D
Kort verblyf
2.6
Apr 2023

Onvriendelik verwelkom. Gas is onwelkom ontvang en rondgewys.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Cassie
Ivungu Rust
Sjoe, dis baie kras van julle om te sê dat ons die gas onwelkom laat voel het. Ons het deurentyd met haar gekommunikeer om te bevestig dat alles in orde is waarop sy geantwoord het dat alles reg is. Ons het nog net goeie terugvoering van al ons gaste ontvang. So ek sou sê jou stelling is heeltemal ongegrond.

Mariana S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Awesome kuierplekkie. Was 'n awesome plekkie, lekke gekuier, lekke privaat, eienaars is 2 awesome mense wat ons baie tuis laat voel het. Love Ivungu Rust.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Baie dankie Mariaan. Ons waardeer dit verskriklik baie. Hoop dit gaan met jou goed en voorspoed vir die nuwe jaar.

Sonja H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Privaat, skoon en netjies. Goed verwelkom en die ligging is weg van besige hoofpad. Privaat parkering en braai. LED-beligting is 'n bonus met load shedding. Daar was tot 'n wasmasjien beskikbaar. Baie dankie Cassie en Linda vir die geleentheid. Sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Cassie en Linda Ivungu Rust

Manual V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Vriendelike ontvangs. Baie sentraal geleë. Netjies en skoon. Ons was hartlik ontvang deur Cassie en Linda. Hulle het ons baie welkom laat voel. Die plekkie was baie netjies en skoon. Ek sal beslis weer 'n bespreking maak. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassie
Ivungu Rust
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons sien uit na julle volgende besoek, Groete Cassie en Linda. Ivungu Rust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cassie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivungu Terrace 14, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0d6f2632f4808f5162756054d18096f68d5b4bec9ea40647a2e4e89ffbca945c195cffa197f01cbe052d237c9352fe1cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Ivungu Terrace 14 Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836164727375 30.387070620554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang