Jabula
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Groot Nylsoog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Jabula Chalet is 'n selfsorg-chalet in Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation in Bela Bela, Limpopo. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat in die natuur wil ontspan.
Dié chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbank vir 2. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep wat met buitemeubels ingerig is, 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 'n braai-area. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, begeleide staptogte, swem en wildkyk in. Gaste kan ook by ons begeleide rehabilitasietoer aansluit.
Bambelela is 20 km buite Bela-Bela in 'n area wat veral vir sy warmwaterbronne, natuurlewe, staproetes en ikoniese besienswaardighede bekend is wat die bekende vakansieoord in die Waterberg-area van Limpopo insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Silke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R101, Groot Nylsoog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Groot Nylsoog, Bela-Bela, 0480, Limpopo