Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jabula Bush Camp

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Karavaankampeerplek sonder heining
Vanaf
Vanaf R -42 949 672
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Dié karavaankampeerplekke is nie omhein nie en is naby 'n area waar die Groot 5 en ander wilde diere vrylik rondloop geleë. Elke kampeerplek het 'n privaat ablusieblok en 'n buitestort. Daar is ook braaigeriewe, 'n vuurput en 'n gasgeiser. Let dat die kampeerplek nie elektrisiteit het nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Tariewe vir Jabula sluit nie die Dinokeng-bewaringsfooi of selfbestuurpermit in nie. Die bewaringsfooi en selfbestuurpermit kan by Jabula of by die Dinokeng Wildreservaat se ingangshek gekoop word.

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Kampeerplek (sonder heining) met plonspoel
Vanaf
Vanaf R -42 949 672
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kampeerplekke is nie omhein nie en is naby 'n area waar die Groot 5 en ander wilde diere vrylik rondloop geleë. Elke kampeerplek het 'n privaat ablusieblok en 'n buitestort. Daar is ook braaigeriewe, 'n vuurput, plonspoel en 'n gasgeiser. Let dat die kampeerplek nie elektrisiteit het nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Tariewe vir Jabula sluit nie die Dinokeng-bewaringsfooi of selfbestuurpermit in nie. Die bewaringsfooi en selfbestuurpermit kan by Jabula of by die Dinokeng Wildreservaat se ingangshek gekoop word.

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Luukse Tente
Vanaf
Vanaf R 2 749
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eko-vriendelike glanskamptent gebruik sonkrag en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Elke tent het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke tent het 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank vir 2 kinders, asook 'n kombuis wat met basiese gasgeriewe soos 'n yskas en 'n stoof toegerus is. Elke glanskamptent spog met 'n dek, privaat plonspoel, braaigeriewe en 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe vir Jabula sluit nie die Dinokeng-bewaringsfooi of selfbestuurpermit in nie. Die bewaringsfooi en selfbestuurpermit kan by Jabula of by die Dinokeng Wildreservaat se ingangshek gekoop word.

Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 749
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Erfdeel 81, Hammanskraal, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f9ecbbf72286bc47146a48d4c63ef390d7516ffdbf1c85b815434640f337d7be15d5d2b8f514db99a0732aefe4a290660d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 749 per nag (plek vir 6) 56 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Portion 81 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.361136678191 28.355062563097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang