Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jabula Bush Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Jabula Bush Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elva S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elva S

Exceptional.

What a wonderful experience! If there was a 10-star rating, I would give that! My best expectations were exceeded, the linen is great, the kitchen well-stocked, the pool is pristine, just so much to compliment. Even the game was plentiful and fascinating. Thank you for making the break so worthwhile. I will be back again and again.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you, Elva, we appreciate our guests and are glad when they have a lovely bush experience! We would love to welcome you back at Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Maarten V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten V

Excellent service, surprising place.

The tent was surprisingly luxurious.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you, Maarten, we hope you're safely home! It was a pleasure to have you. If you visit South Africa again, we'd love to welcome you back at Jabula Bush Camp. Kind regards, Lucia.

Jabula Bush Camp
Gerda R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Onvergeetlike bos naweek.

Onvergeetlike bos naweek!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie, Gerda. Ons waardeer ons gaste en is ons dankbaar as hulle 'n wonderlike bos ervaring gehad het! Ons hoop om jou weer te verwelkom by Jabula. Vriendelike groete, Lucia van Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Karen G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Absolutely stunning.

A beautifully appointed lodge. So well kept and maintained. So clean and neat. Spectacular views. The self-drives in the morning and evening were great. We saw plenty of wildlife, and the birds are amazing.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you, Karen. We are always so grateful when our guests enjoy their stay and we appreciate your support! Kind regards, Lucia from Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Tiaan E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan E

Great great stay. Would definitely visit them again.

Very modern looking place, great swimming pool and braai (barbecue) + boma area. Very well equipped with fans & lighting for the hot days and dark nights. Had all sorts of animals walk straight up to the fence while sitting on the deck.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Tiaan, it's so wonderful to hear that our guests enjoy their stay, everything about glamping and the park. We appreciate your support and feedback!

Jabula Bush Camp
Pieter P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Lekker plek om te herstel na 'n warm dag langs die rugbyveld.

Ons was daar vir die rugby by Camp Discovery (drie dae) en het dus geen wild gesien nie. Die mini swembad was net 'n bietjie te koel vir my, maar ons kinders het net na die ergste koue skok dit nogal geniet. Niks behalwe ekstra kragpunte kom kort in die tent nie.

Jacob V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V

Vriendelik en gasvry.

Baie vriendelik en gasvry.

Chris R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

So peaceful.

Great bush experience.

Gerrit S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Wonderlik.

Skoon en netjies. Lekker in die bos. Vriendelik en hulpvaardig. Niks meer nodig nie. Heerlik uitgerus en ontspan.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Gerrit, ons waardeer ons gaste en is bly as hulle voel dat hulle gerus en die verblyf en bos geniet het! Vriendelike groete, Lucia

Jabula Bush Camp
Paul W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Awesome place.

Baie lekker gebly, baie privaat, baie vriendelike eienaars.

Ferdie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie S

Jabula was 'n wonderlike wegbreek van die besige werkslewe.

Die eienaars is 2 wonderlike mense en laat mens tuis voel en gerus wees. As mens iets nodig het, was dit geteel. Hoop net die splash pool sal warmer wees met 'n volgende besoek. Water was baie koud. Gelukkig om soveel diere te sien.

Riana L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Was such a pleasure to stay here for the long weekend. The whole tented camp was fully equipped and very clean. Friendly and very helpful owners, they even managed to set up a TV to watch the RWC 2023 SA game against Ireland. We really enjoyed our stay and will be back.

Peaceful and great to get out of the city.

Miranda C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda C

Ons vat Ma vir 'n kort breuk.

Ek en my man wou tyd alleen saam met my ma spandeer tydens ons besoek vanaf Engeland. Dit was die 1ste keer in 5 jaar dat ons haar weer sien en my pa is gedurende 2020 oorlede. Jabula Bush Camp was absoluut perfek vir hierdie doel.

Lenke K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenke K

Sielskos met gemak.

Jabula is 'n plek waar jou siel kan rus sonder om te bekommer oor die klein goedjies. Die tent is besonders goed toegerus en skoon, en maak dit maklik om vir die naweek te ontsnap. Francois en Lucia en gasvryheid is spesiaal en sorg dat daar aan al jou behoeftes voorsien word. Ons kan nie wag tot ons volgende kuier by Jabula nie.

Karen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Excellent holiday destination!

This was our second visit to Jabula Bush Camp and we experienced the same wonderful experience as we did during the first visit. We saw a variety of wildlife. The accommodation is first class. Just bring clothes and food! Lucia and Francois are excellent hosts and will ensure that your stay is unforgettable.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Karen, we appreciate your continued support. We appreciate you, our guests and are grateful if you enjoyed your stay once again. We hope to welcome you back to Jabula our joyful place! Kind regards, Lucia from Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Catharine K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharine K

Relaxing introspection.

Enjoyed the birds. Was great to hear jackals and lions at night.

Anria R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria R

Rustig.

Mooi voëls, baie dierelewe.

Madre H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madre H

Egte luukse bosveld gevoel.

Geriewe is fantasties, diens ook uit die boonste rakke.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Madre, ons waardeer die terugvoer en is baie bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Riaan O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O

'n Wegbreek van die stad.

Sjoe, maar dit was lekker! Gaan beslis weer 'n draai maak!

Pieter C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Lekker plek om net te gaan rus.

Baie netjies en skoon. Bietjie warm, swembad 'n wenner. Baie privaat. Goed toegerus.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie, Pieter. Ons waardeer jou terugvoer en julle ondersteuning! Vriendelike groete, Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ronnie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie B

Awesome verblyf.

Ons het die verblyf terdeë geniet en kan dit definitief aanbeveel, sal weer terugkom.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Ronnie. Ons waardeer die terugvoering. Ons sal julle baie graag weer wil verwelkom by Jabula. Vriendelike groete.

Jabula Bush Camp
Sue H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Wonderfully peaceful location and accommodation.

The most wonderful host, most comfortable bed I've ever slept in, fully kitted out tent and beautiful bush location makes this a place I'll definitely go back to!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Sue. It was lovely to have you. We can't wait to welcome you back to Jabula again.

Jabula Bush Camp
Bianca V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Fantastiese plek, rustig en baie goed ingerig.

Miskien kan daar net toue of iets oor die boonste seile gespan word met die wind wat so waai, kan jy nie regtig slaap nie, want dit klap baie hard. Heeltyd, veral agter by die badkamers en kamers. Anders was dit 'n wonderlike plekkie!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Bianca, baie dankie ons waardeer jou terugvoering en gaan definitief kyk daarna en 'n oplosssing vind. Vriendelike groete, Lucia.

Jabula Bush Camp
Liandri F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri F

4 dae as gesin.

Dit was ongelooflik, oulik ingerig. Met alles en nog wat. Baie netjies en vir seker die perfekte plek om te ontspan. Ons sal hul vir seker aanbeveel en weer teruggaan.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Charl, ons het dit geniet met julle hier en sal jul baie graag weer wil terug verwelkom. Vriendelike groete

Jabula Bush Camp
Annie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie F

Pragtige netjiese, goed toegeruste tente! Wonderlike, vriendelike diens! Wonderlike ligging.

Beautiful, luukse tente met soveel aandag aan detail, alles wat jy nodig het en meer! Die plonspoel by elke eenheid is sowaar spesiaal en gerieflik om ook sommer op jou voorstoep te ontspan en diere te kyk. Wonderlike braaigeriewe en kuierplek. Perfek vir groot groepe of slegs 'n gesin. Ons kon nie vir beter gevra het nie en wat 'n ongelooflike billike prys vir wat jy alles kry! Wat 'n onvergeetlike, rustige, gemaklike en pragtige blyplekkie en omgewing, ideal vir 'n familiewegbreek!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Annie, ons het dit baie geniet met julle hier en hoop om julle weer terug te verwelkom by Jabula. Vriendelike groete, Lucia van Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Geraldine H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Ons gesin het heerlik gekuier.

Die tenthuis is uitstekend toegerus en die slaapgeriewe was uit die boonste rakke. Lucia was voowaar 'n voortreflike gasvrou. Dankie vir 'n heerlike kuier!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Geraldine, baie dankie ons waardeer julle en baie dankbaar dat ons gaste Jabula geniet! Sal julle graag weer by Jabula wil verwelkom! Vriendelike groete, Lucia van Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Cecile D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Stukkie juweel in die bosveld net buite Pretoria!

'n Voorreg om met my gesin Jabula te kon besoek. Skoon, netjiese, pragtige verblyf met kwaliteit meubels, eetgerei ens. Lucia en Francois laat mens onmiddellik tuis voel. Sal graag weer besoek.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Cecile, waardeer julle en sal julle baie graag wil terug verwelkom by Jabula! Vriendelike groete, Lucia.

Jabula Bush Camp
Aj V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj V

Excellent.

Great from start to end.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you AJ, we appreciate it so much if our guests enjoy their stay with us. We hope to welcome you back soon.

Jabula Bush Camp
Kevin D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D

Absolutely awesome.

We had a very friendly welcome from Lucia and Francois which made our stay that much more pleasant. Will definitely be back.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Kevin, we appreciate it so much if our guests enjoy their stay with us, and looking forward to welcoming you back. Kind regards.

Jabula Bush Camp
Karen K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Die kuier by Jabula was heerlik.

Die akkommodasie is uitstekend, ten volle toegerus met wat ook al jy benodig vir 'n lekker kuier. Die privaatheid is daar en tog is daar medevakansiegangers op die perseel. Die rustigheid van die natuur en vele wild wat ons gesien het is onvergeetlik. Sal beslis weer daar kuier.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Karen, ons waardeer dit as ons gaste Jabula geniet en wat ons bied. Sien uit om jul weer te verwelkom.

Jabula Bush Camp
Gerhard H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

'n Unieke wegbreekplekkie naby aan Pretoria - Wow, uitstekend!

Beïndruk met die plek en ligging, die tentkamp voel soos 'n lodge, awesome tentverblyf want dit voel soos 'n huis, modern en baie skoon. Ons het baie welkom gevoel van ons aankoms tot met ons vertrek. Ek sal beslis weer hier bespreek!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Gerhard, ons waardeer dit as ons gaste Jabula geniet en ons sal julle graag weer wil verwelkom.

Jabula Bush Camp
Mimmie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimmie H

Fantasties ons het dit baie geniet.

Pragtige plek met alles wat mens nodig het. Lucia en Francois het ook toegesien dat ons voortdurend braaihout het. Niks kom kort daar mens kan net rus en geniet. Beslis die moeite werd en kan ons Jabula enige tyd aanbeveel.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Beste Mimmie, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer jul ondersteuning en veral al as ons gaste dit geniet. Hoop om jul binnekort weer by ons te ontvang. Vriendelike groete, Lucia van Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Liezel J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Goeie diens, netjies, ontspannend.

Baie lekke plek met mooi uitsig. Netjies. Goeie diens. Baie diere gesien.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Liezel, ons is bly julle het dit geniet en sal julle graag weer terug wil verwelkom by Jabula. Vriendelike groete, Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Alta T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta T

Die regte plek om weg te kom van die gejaag in die stad.

Ons was baie vriendelik ontspan. Dit het ons sommer dadelik laat tuis voel. Die tente is baie luuks, goed toegerus en super netjies. Dit was lekker om op die dek te sit en net na die stilte te luister. Was regtig 'n goeie ervaring. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer elke gas en julle onderstuening. Bly julle het gerus en ons plekkie geniet! Ons hoop om jul weer by ons te ontvang in die naby toekoms.
Vriendelike groete,
Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Karina R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina R

Pragtige plekkie, met al die geriewe.

Alles is daar wat jy nodig het, bring net jou kos, koffie ens. Ons het twee aande gekuier, en dit was heerlik. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Die paaie is nie ver van die kamp af nie, dus is daar kort-kort karre in die nag gehoor, maar dit pla nie regtig nie. Verder ons het lekker gebly, die beddegoed en kombersies is oorgenoeg en heerlik warm en snoesig. Daar is ook 'n gasverwarmer vir die winter, dit knyp as mens in die leefarea wil sit en kuier.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Karina, ons waardeer dit so baie as ons gaste die klein dingetjies raak sien.

Jabula Bush Camp
Ria O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria O

Gemaklike luuksheid.

Dis die klein dingetjies wat tel! Gemaklike kampstoele, lekker duvet en genoeg komberse! Skoon, netjies en smaakvol gedoen, sonder om ongemaklik styf te wees!

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Ria. Ons waardeer dit as ons gaste Jabula geniet en die klein dingetjies raak sien wat ons doen, om ons gaste op hul gemak te laat voel en hul kuier te geniet by ons.

Jabula Bush Camp
Liezl S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl S

Gerieflike wegbreek weg van die stad.

Oulike akkommodasie met baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Was ons eerste keer by Dinokeng. Sou graag meer diere wou sien, maar dit kan mens nou nie kies nie. Dis rustig by die kamp en net wat mens nodig het. Al die geriewe is daar om mens se verblyf te vergemaklik. Sal beslis weer kom draai maak.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Liezl. Bly julle het julle verblyf geniet. Ons sal julle graag weer wil by ons wil verwelkom. Vriendelike groete.

Jabula Bush Camp
Leith C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leith C

Comfortable.

We had a great stay and were very comfortable.

Lischia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischia V

Fantasties.

Lucia en haar man was so vriendelik. Alles is daar en jy hoef niks ekstra te vat vir die kombuis nie. Dit was die lekkerste wegbreek nog.

Yolandi W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Baie netjiese en skoon plek wat ten volle toegerus is.

Ons gesin het die wegbreek baie geniet, die eienaar van die tenthuis is vriendelik en het ons so welkom laat voel. Ons sal enige iemand aanbeveel om dit te bespreek.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Andries, waardeer die resensie en dat julle Jabula geniet het en aanbeveel.

Jabula Bush Camp
Mike T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Very nice venue and well appointed.

The tent is well equipped and comfortable. The host and hostess were very attentive and friendly.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Mike appreciate your review, grateful that you enjoy our Tents and hope to see you again soon!

Jabula Bush Camp
Chelsea C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea C

A home away from home!

Accommodating hosts, beautiful accommodation.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Chelsea for sending us such a wonderful review. Thank you for enjoying Jabula and hopefully come again soon.

Jabula Bush Camp
Ilze K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Rustig en goeie gasvryheid.

Die diens en gasvryheid was uitstekend. Die tente is ingerig met alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker teruggaan.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you so much Ilze for taking the time to send us such a wonderful review.
It was wonderful to have you and looking forward to your next stay!

Jabula Bush Camp
Ron E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ron E

Excellent attention to detail.

Quality boarding, top notch.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Ron for the generous review. I am glad you enjoyed your stay at Jabula Bush Camp, we hope to see you again soon.

Jabula Bush Camp
Stefan L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L

Uitstekende verblyf.

Dit was 'n bo-verwagte ervaring, die verblyf is uitstekend en die gasvryheid van die eienaars is prysenswaardig! Baie mooi bosveld waar mens rus vir jou siel kan kry.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Stefan, ons waardeer die goeie gradering van jou ondervinding by Jabula Bush Camp. Ons hoop om jou weer te ontvang by Jabula. Vriendelike groete,

Jabula Bush Camp
Meghan T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan T

Magical experience

This is a little peace of heaven. The tents are fully equipped and filled with luxury. The hosts are very friendly and eager to help.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Thank you Megan for your lovely review and kind words, glad you enjoyed your stay at Jabula Bush Camp.

Jabula Bush Camp
Peter Nicholas V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Nicholas V

Lekker wegbreek van die stad se geraas af.

Naby Pretoria. Voel of jy in die bos bly.

Jabula Bush Camp se terugvoer

Baie dankie Nico, waardeer jou rating, ons is bly as jul darem die bos ervaring gehad het en dit moedig ons aan om te verbeter.
Vriendelike groete. Lucia

Jabula Bush Camp
Vanaf
Vanaf R446
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R446
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Erfdeel 81, Hammanskraal, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f9ecbbf72286bc47146a48d4c63ef390d7516ffdbf1c85b815434640f337d7be15d5d2b8f514db99a0732aefe4a290660d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R446 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Portion 81 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.361136678191 28.355062563097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang