Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topaz Cove Luxury Villas

Selfsorg
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse Villas
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Al die kamers het 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, lugversorging en 'n TV met stroomdienste in die oopplan-leefarea. Die huis lei na 'n lieflike stoep met 'n privaat tuin, sitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis sowel as op 'n geplaveide area voor die villa.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat partytjies, geleenthede en funksies streng verbode is.
Maksimum 8 gaste word toegelaat. Alle gaste moet hul ID of paspoort met aankoms by sekuriteit by die landgoed se ingang wys.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word en enige geraasklagtes kan 'n boete tot gevolg hê.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bespreek word.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie die reël nakom nie, sal 'n boete van R2000 gehef word.
Let dat die villas selfsorg is, maar gebottelde water en cappuccino's word gratis met aankoms voorsien.
Indien daar 'n kragonderbreking is, sal 'n kragopwekker van 06:00 tot 22:00 aangeskakel word.
Uitkloktyd is voor 11:00.
Skakel asb. met vertrek alle ligte en verwarmers af en hang asb. handdoeke oor die reling of oor die bad.
Haal asb. vullissakke uit en sit dit in die dromme buite.
Sit asb. die skottelgoed in die wasbak en oorblywende kos in die yskas of in die asblik. Moenie kos op die toonbank los nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Superior Villas
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Al die kamers het 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, lugversorging en 'n TV met stroomdienste in die oopplan-leefarea. Die huis lei na 'n lieflike stoep met 'n privaat tuin, sitplek en draagbare braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat partytjies, geleenthede en funksies streng verbode is.
Maksimum 8 gaste word toegelaat. Alle gaste moet hul ID of paspoort met aankoms by sekuriteit by die landgoed se ingang wys.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word en enige geraasklagtes kan 'n boete tot gevolg hê.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bespreek word.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie die reël nakom nie, sal 'n boete van R2000 gehef word.
Let dat die villas selfsorg is, maar gebottelde water en cappuccino's word gratis met aankoms voorsien.
Indien daar 'n kragonderbreking is, sal 'n kragopwekker van 06:00 tot 22:00 aangeskakel word.
Uitkloktyd is voor 11:00.
Skakel asb. met vertrek alle ligte en verwarmers af en hang asb. handdoeke oor die reling of oor die bad.
Haal asb. vullissakke uit en sit dit in die dromme buite.
Sit asb. die skottelgoed in die wasbak en oorblywende kos in die yskas of in die asblik. Moenie kos op die toonbank los nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Deluxe Villas
Vanaf R4 600
R4 600 R4 140
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Al die kamers spog met 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, lugversorging en 'n TV met stroomdienste. Die huis lei na 'n stoep met 'n privaat tuin, sitplek en draagbare braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat partytjies, geleenthede en funksies streng verbode is.
Maksimum 8 gaste word toegelaat. Alle gaste moet hul ID of paspoort met aankoms by sekuriteit by die landgoed se ingang wys.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word en enige geraasklagtes kan 'n boete tot gevolg hê.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word en moet ten minste 24 uur voor die tyd bespreek word.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste nie die reël nakom nie, sal 'n boete van R2000 gehef word.
Let dat die villas selfsorg is, maar gebottelde water en cappuccino's word gratis met aankoms voorsien.
Indien daar 'n kragonderbreking is, sal 'n kragopwekker van 06:00 tot 22:00 aangeskakel word.
Uitkloktyd is voor 11:00.
Skakel asb. met vertrek alle ligte en verwarmers af en hang asb. handdoeke oor die reling of oor die bad.
Haal asb. vullissakke uit en sit dit in die dromme buite.
Sit asb. die skottelgoed in die wasbak en oorblywende kos in die yskas of in die asblik. Moenie kos op die toonbank los nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag (plek vir 8)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Topaz Cove 536, Emerald Landgoed, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd29263eb71be39866075d6f892e579d6d469868289344a0b83089d8e16476d413cc0fb69603793b2e5d6e4bf1335ffa54241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 960 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 536 Topaz Cove Emerald Estate, Greenstone Hill 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.112267404051 28.155516682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang