Jaimais le même
Beskrywing
Mai lo stesso is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, waterverkoeler, slim-TV en WiFi toegerus. Die eenheid maak van sonkrag gebruik en het 'n omheinde erf. Troeteldiere word toegelaat, maar hulle moet goed gemanierd wees en nie in die huis mors nie. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, 'n boma met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Slegs klein troeteldiere wat goed gemanierd is word toegelaat, aangesien die eienaars ook troeteldiere op die perseel het.
- 40 km vanaf Augrabies-waterval.
- Let asb. dat die eiendom nie kinder- of troeteldiervriendelik is nie. Kinders en troeteldiere is teen 'n addisionele fooi en slegs indien dit gereël word, in die Mai lo stesso-eenheid welkom.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jaimais le même beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, hand stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoofgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, 'n boma met sitplek en braaigeriewe. Kinders word nie in hierdie eenheid toegelaat nie. Let op die bad se hoogte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Slegs klein troeteldiere wat goed gemanierd is word toegelaat, aangesien die eienaars ook troeteldiere op die perseel het.
- 40 km vanaf Augrabies-waterval.
- Let asb. dat die eiendom nie kinder- of troeteldiervriendelik is nie. Kinders en troeteldiere is teen 'n addisionele fooi en slegs indien dit gereël word, in die Mai lo stesso-eenheid welkom.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 255, Cillie, 15 km vanaf Kakamas, 8870, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang