Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaimais le même

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Jaimais le même
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Lekke lekke stil plekkie.

100% geniet. Swembad was 'n lafenis met die "extreme" warm weer.

Elaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Wonderful.

We had a wonderful time.

Ian R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Beautiful.

Pleasant, peaceful, a touch of class.

Dawie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie B

Heerlik ontspan op die huisie se stoepie. Lekker geslaap.

Sien sterre.

Pierre-johan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-johan F

Easy and quick.

We stayed over on our way to the coast. Friendly service and great care by Gwen.

Jaimais le même se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Kom gerus weer.
Groete,

Jaimais le même
Danie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Pragtige plek so in die natuur.

Vriendelike ontvangs gehad, lekker dip gevat in die swembadjie, blyplekkie voldoen aan geriewe wat jy benodig om 'n vleisie te braai.

Jaimais le même se terugvoer

Baie dankie vir die tyd om die resensie te doen. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer.

Jaimais le même
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Perfek!

Nog nooit voorheen is ons so vriendelik verwelkom nie! Gwen fokus op die kleiner detail. Ons het so tuis gevoel na 'n lang dag se reis. En ons is weggestuur met vars groente uit haar eie tuin! Ek wens ons het nader gebly, sodat ons gereeld kon gaan inloer!

Jaimais le même se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Bly ek kon julle ontmoet. Kom gerus weer.

Jaimais le même
James L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Baie lekker en gerieflik.

Alles was perfek en die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Jaimais le même se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer James. Sien uit na julle volgende kuier. Groete, Gwen.

Jaimais le même
Bernadine D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine D

Perfek!

Hierdie was een van ons lekkerste plekkies waar ons nog gebly het. Ek sal dit sterk aanbeveel vir enige iemand wat daarna kyk om verblyf in daardie omgewing te soek. Die plekkie is net stunning!

Jaimais le même se terugvoer

Baie dankie vir jou terug voer Bernadine. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Gwen

Jaimais le même
Carina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Heerlik ontspan na 'n lang dag op die pad.

Die huisie was skoon, netjies en gerieflik. Gwen is 'n wonderlike gasvrou. Die swembadjie was heerlik gewees in die erge Kalahari-hitte en die plaas self is pragtig. Sal definitief aanbeveel en definitief weer daar gaan oorbly.

Jaimais le même se terugvoer

Baie dankie Carina. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete uit ʼn warm Kakamas.
Gwen van Jamais le même.

Jaimais le même
Gaynor B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor B

It was very relaxing.

Just what I was looking for.

Jaimais le même se terugvoer

Thank you for the feedback Gaynor. Glad you have relaxed. See you soon.

Jaimais le même
Wilna Holtzhausen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna Holtzhausen H

Dit was hemel op aarde.

Gwen doen soveel ekstra moeite. Die huisie is so goed toegerus.

Jaimais le même se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Jaimais le même
Johan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Dit was baie aangenaam.

Beveel die verblyf aan.

Jaimais le même se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Johan.
Kom gerus weer.

Jaimais le même
Tracey C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey C

Gerieflik en skoon met 'n rustige atmosfeer.

Die gasvrou doen moeite met detail aan elke eenheid. Sy is vriendelik en behulpsaam. Die swembadjie is 'n welkome verligting vir die Kakamas-hitte!

Jaimais le même se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Dit was lekker om julle hier te kon hê.
Kom gerus weer.
Groete,

Jaimais le même
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 255, Cillie, 15 km vanaf Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d563d74929af03e7bfe4eaaf79ced0dde75919154ec3d1abb03188eb224c15eeb16f20fccf591dde46acf3b37d6632a0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Lot 255 Cillie 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7410026434 20.577156399609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang