Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 18

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneriké Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Jakaranda 18
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Petrus K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Awesome.

Ons het die tydjie vreeslik geniet by Jakaranda 18!

Anthea M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea M

Awesome!

We totally loved the sea view from the balcony! Th place is within walking or a short drive's distance from most amenities and beaches. The flat is spacious, affordable and clean. Totally enjoyed our stay.

Dr Callie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Callie V

Verblyf geniet.

Puik uitsig. Veilige omgewing.

Onica G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Onica G

Heerlike wegbreek.

Skoon en veilige area. Perfekte ligging, naby verskeie strande en winkels. Kon net die see hoor en sien, geen verkeer.

Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie mooi uitsig.

Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor die see, die wooneenheid is mooi skoon, naby alles en baie gerieflik. Sal beslis weer gebruik.

Liana W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Ervaring was ongelooflik.

Die ligging is perfek. Ons het dolfyne en walvisse gesien. Die eienaars moet dalk net kyk na gehalte van eetgerei. Het eetgerei gekry wat reeds gebreek was.

Charel J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel J

Pragtige see-uitsig.

Ons verblyf was kort gewees, maar kon nie die TV laat werk nie en daar is geen melding gemaak van WiFi nie.

Chane V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane V

Wonderlik en veilig.

Baie netjies en oulike klein plekkie vir 'n klein gesin, lekker naby aan die strand en Uvongo-pier wat vir ons heel lekker was omdat my man elke dag pier toe gaan. Klein speelparkie wat wonderlik is vir die kinders, alles was perfek, behalwe die skoonmaakdienste wat vreeslik ongeskik is en geraas maak terwyl die kinders slaap 8 uur in die ogend omdat ek bietjie te veel skottelgoed het omdat hulle die dag in die woonstel werk het, vreeslik ongeskik en klap heeltyd haar tong en sê klip hard heibo heibo terwyl sy die skottelgoed moet was, anders is dit 'n wonderlike klein plekkie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-rylaan 2, Jakaranda 18, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc1578fb6269a97e3753960dc2cf0abf96e42b8653810f30e83fac2ceaa6ab3abc4b9d6fcb4ab8b03f50ba2a3d8a23b993d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda 18 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.838441869619 30.394273308431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang