Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 18

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Petrus K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Ons het die tydjie vreeslik geniet by Jakaranda 18!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Awesome! We totally loved the sea view from the balcony! Th place is within walking or a short drive's distance from most amenities and beaches. The flat is spacious, affordable and clean. Totally enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Callie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2023

Verblyf geniet. Puik uitsig. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Onica G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Heerlike wegbreek. Skoon en veilige area. Perfekte ligging, naby verskeie strande en winkels. Kon net die see hoor en sien, geen verkeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie mooi uitsig. Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor die see, die wooneenheid is mooi skoon, naby alles en baie gerieflik. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liana W
Lang verblyf
5.0
Jul 2022

Ervaring was ongelooflik. Die ligging is perfek. Ons het dolfyne en walvisse gesien. Die eienaars moet dalk net kyk na gehalte van eetgerei. Het eetgerei gekry wat reeds gebreek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Pragtige see-uitsig. Ons verblyf was kort gewees, maar kon nie die TV laat werk nie en daar is geen melding gemaak van WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2022

Wonderlik en veilig. Baie netjies en oulike klein plekkie vir 'n klein gesin, lekker naby aan die strand en Uvongo-pier wat vir ons heel lekker was omdat my man elke dag pier toe gaan. Klein speelparkie wat wonderlik is vir die kinders, alles was perfek, behalwe die skoonmaakdienste wat vreeslik ongeskik is en geraas maak terwyl die kinders slaap 8 uur in die ogend omdat ek bietjie te veel skottelgoed het omdat hulle die dag in die woonstel werk het, vreeslik ongeskik en klap heeltyd haar tong en sê klip hard heibo heibo terwyl sy die skottelgoed moet was, anders is dit 'n wonderlike klein plekkie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneriké Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-rylaan 2, Jakaranda 18, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc1578fb6269a97e3753960dc2cf0abf96e42b8653810f30e83fac2ceaa6ab3abc4b9d6fcb4ab8b03f50ba2a3d8a23b993d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda 18 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.838441869619 30.394273308431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang