Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-rylaan 2, Jakaranda 18, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jakaranda 18 is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige panoramiese see-uitsig en is op die boonste verdieping in die veilige Jakaranda-kompleks in Uvongo geleë. Geleë net 200 m vanaf die Uvongo-pier en swemstrand.

Dié smaakvolle eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met ingeboude kaste, 'n dubbel- en 'n driekwartbed en het direkte toegang tot 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n driekwartbed bo-op. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n ruim sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Voorafbetaalde Wi-Fi is beskikbaar. Daar is 'n lieflike balkon met 'n buite-etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet terwyl hulle die pragtige see-uitsigte bewonder.

Die eenheid het 1 onderdakparkeerplek naby die voordeur en daar is gasteparkeerplek beskikbaar in die kompleks. Die kompleks het 'n elektriese heining en elektriese hekke wat toegang verleen met 'n kode. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe wat aan beide kante van die gebou beskikbaar is. Daar is 'n pragtige, groot tuin in die kompleks met 'n speelarea wat ideaal is vir kinders.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreuk was fantasties. Die woonstel is perfek uitgelê. Uitsig is wonderlik. Kan dit aanbeveel vir enigeen.
Sep 2024
Petrus K
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Ons het die tydjie vreeslik geniet by Jakaranda 18!
Jun 2024
Anthea M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome! We totally loved the sea view from the balcony! Th place is within walking or a short drive's distance from most amenities and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Dr Callie V
Saam met vriende
4.4
Verblyf geniet. Puik uitsig. Veilige omgewing.
Jun 2023
Onica G
Gesin met klein kinders
4.4
Heerlike wegbreek. Skoon en veilige area. Perfekte ligging, naby verskeie strande en winkels. Kon net die see hoor en sien, geen verkeer.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneriké Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lilliecrona-rylaan 2, Jakaranda 18, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-rylaan 2, Jakaranda 18, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc1578fb6269a97e3753960dc2cf0abf96e42b8653810f30e83fac2ceaa6ab3abc4b9d6fcb4ab8b03f50ba2a3d8a23b993d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda 18 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.838441869619 30.394273308431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang