Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda-straat 28, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jakaranda Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die skilderagtige Parel Vallei-area in Somerset-Wes. Met die Helderberg as agtergrond is hierdie knus kothuis ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en kombuis, 1 aparte slaapkamer met lugversorging en 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 1 en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Jakaranda Cottage is naby winkels, restaurante en gewilde wynplase en gholflandgoedere geleë. Gaste kan die strand besoek wat net 8,1 km ver is, of die Helderberg Natuurreservaat en Lourensforddam verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Jakaranda-straat 28, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda-straat 28, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bbaf151a7b36851208c840b4ce48138b1357324841434704a340bc855224b1fa0f526ebf433ce3c20011d15ff7575a0fea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 28 Jakaranda Street Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067312805135 18.852123772353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang