Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Champagne Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Burger B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en vriendelike diens. Ons het al voorheen by Hermnaus Champagne Accommodation oorgeslaap en dit stel nooit teleur. Baie gerieflike plek vir enige iemand wat in die Overberg reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Dit was fantasties en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Dankie Isak, dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom

Immanda L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Verblyf in Hermanus Champagne word sterk aanbeveel. Baie netjiese en bekostigbare gastehuis met goed toegeruste kombuis. Loopafstand van die dorp en restaurante. Ons het die paar dae baie geniet en ek sal beslis weer daar wil bly tydens 'n volgende besoek aan Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Dankie vir jou terugvoering, Immanda. Was lekker om julle hier by ons te hê. Seenwense tot volgende keer Ansie

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie bevredigend. Verblyf was waarde vir geld en die akkommodasie was ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Was aangenaam om Jan by ons te verwelkom. Hoop om jou weer te ontvang in die toekoms. Groete Ansie

Elmo E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wow! Pragtige selfsorgeenheid! Hierdie plek is stunning! Jy kan sien die eienaars gee baie om oor hoe hul plek in stand gehou moet word. Alles was van top gehalte, daar is selfs nuwe leer banke wat ons verwelkom het. Die detail wat die eienaars en die bestuur spandeer om die plek 'n baie unieke voorkoms te gee en netjies te hou, is puik! Die ligging is ook baie goed en stapafstand na die meeste winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Dankie Elmo. Hoop ons sien julle weer hier by ons. Groete, Ansie

Deon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Luuks, vriendelik, goed geleë. Ons het baie lekker gebly. 2 kamers bespreek. Baie vriendelike en behulpsaam ontvang. My 80-jarige skoonma het ook saam met ons getoer. Gastehuis was maklik toeganklik vir haar wat moeilik loop. Dit is baie luuks. Lekker kombuis, sitkamer en eetkamer. Baie goed geleë, stapafstand van die middedorpie vir toeriste. Pragtige kamers, lekker groot stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Dankie Deon, was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Hoop ons sien julle weer. Groete Ansie

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ons het net oornag. Aangename verblyf. Netjies en goed toegerus. Netjiese, goed toegeruste kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Dankie Pieter, vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons hoor graag weer van julle. Groete, Ansie

Rowan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Excellent. It was so nice, the place is well taken care of, and a must go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Thank you, Rowan. It was wonderful to have you as a guest. We hope to host for you again someday. Regards Ansie

Maretha K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Kuier was kort. Plek was netjies en ons het lekker geslaap. Lekker geslaap. Alles was skoon en netjies. Het veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Dankie Maretha, ons hoop om julle spoedig weer te akkommodeer. Groete Ansie

Tanya H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Very nice - we will use this accommodation again. Our stay was very delightful and we will use the accommodation again in future

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Hermanus Champagne Accommodation
Thank you, Tanya, for this lovely feedback. Hope to see you again soon. Whale Coast greetings Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 213, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11ae9173c43e82a613a50c9e73ae1003ad7d0fa82fbbf3df1ca35ac3955a25780425f0fdfc27f9cdf2661a9f5602db4d2a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 213 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.414356 19.246963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang