Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Champagne Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Hermanus Champagne Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sakkie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Baie lekker.

Dit was fantasties en baie lekker.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie Isak, dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom

Hermanus Champagne Accommodation
Immanda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanda L

Verblyf in Hermanus Champagne word sterk aanbeveel.

Baie netjiese en bekostigbare gastehuis met goed toegeruste kombuis. Loopafstand van die dorp en restaurante. Ons het die paar dae baie geniet en ek sal beslis weer daar wil bly tydens 'n volgende besoek aan Hermanus.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Immanda. Was lekker om julle hier by ons te hê.
Seenwense tot volgende keer
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Jan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie bevredigend.

Verblyf was waarde vir geld en die akkommodasie was ideaal.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Was aangenaam om Jan by ons te verwelkom.
Hoop om jou weer te ontvang in die toekoms.
Groete
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Elmo E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo E

Wow! Pragtige selfsorgeenheid!

Hierdie plek is stunning! Jy kan sien die eienaars gee baie om oor hoe hul plek in stand gehou moet word. Alles was van top gehalte, daar is selfs nuwe leer banke wat ons verwelkom het. Die detail wat die eienaars en die bestuur spandeer om die plek 'n baie unieke voorkoms te gee en netjies te hou, is puik! Die ligging is ook baie goed en stapafstand na die meeste winkels en restaurante.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie Elmo.

Hoop ons sien julle weer hier by ons.
Groete,
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Deon F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon F

Luuks, vriendelik, goed geleë.

Ons het baie lekker gebly. 2 kamers bespreek. Baie vriendelike en behulpsaam ontvang. My 80-jarige skoonma het ook saam met ons getoer. Gastehuis was maklik toeganklik vir haar wat moeilik loop. Dit is baie luuks. Lekker kombuis, sitkamer en eetkamer. Baie goed geleë, stapafstand van die middedorpie vir toeriste. Pragtige kamers, lekker groot stort.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie Deon, was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Ons het net oornag. Aangename verblyf. Netjies en goed toegerus.

Netjiese, goed toegeruste kamer.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie Pieter, vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons hoor graag weer van julle. Groete, Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Rowan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan L

Excellent.

It was so nice, the place is well taken care of, and a must go again.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Thank you, Rowan. It was wonderful to have you as a guest. We hope to host for you again someday.
Regards
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Maretha K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha K

Kuier was kort. Plek was netjies en ons het lekker geslaap.

Lekker geslaap. Alles was skoon en netjies. Het veilig gevoel.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie Maretha, ons hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.
Groete
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Tanya H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Very nice - we will use this accommodation again.

Our stay was very delightful and we will use the accommodation again in future

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Thank you, Tanya, for this lovely feedback.
Hope to see you again soon.
Whale Coast greetings
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Jessica D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Highly recommended central stay in Hermanus.

Comfortable and private bedroom/bathroom in a spacious and beautifully furnished house. The shared kitchen and living spaces have been thoughtfully laid out. There are coffee facilities, a fridge, and a meal prep area, as well as a lovely dining room and a lounge area with DSTV. The host was very welcoming and efficient. Great value for money.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dear Jessica

Thank you for your feedback, we appreciate it. Thank you for choosing us for your visit.
We hope to welcome you back someday.
Greetings from the whale coast
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Leon K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Aangename verblyf naby die besigheidsentrum.

Baie skoon en netjies met 'n goed-toegeruste gemeenskaplike kombuis en sitarea. Lekker stoep.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

More Leon

Baie dankie vir die terugvoering. Die gastehuis is vyf maande gelede gerestoreer en ons wou net
eers die vloei van die parkeer area bepaal voor ons die uitleg doen. Die eienaars is terug van hul oorsese reis en sal in November/Desember gedoen word.

Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer eendag

Whale Coast groete
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Melisa N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa N

Comfy room and great location!

Fully equipped, well located and very comfortable! Loved our stay!

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Thank you for your feedback, Melisa. We are pleased that you enjoyed your stay.
Hope to welcome you again someday.
Greetings
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Chris C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Stayed only for 1 night but it was very nice, clean and homely.

See stars.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Hi Chris

Dankie vir jou terugvoering. Hoop om jou eendag weer te verwelkom.

Whale Coast greetings
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Chanel J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel J

Comfy beds, fresh towels, friendly service. 5 star experience!

Was a business trip but coming back with the family.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Hi Chanel

Was lekker om jou te ontmoet. Dankie vir die terugvoering. Hoop om jou spoedig weer te sien

Whale Coast groete
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Wikus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Baie aangename plek.

Die kamer en gemeenskaplike leefareas was superskoon en netjies. Ons het slegs een aand oornag, so dus nie van die kombuis en ander geriewe gebruik gemaak nie, maar het wel deur die kombuis gestap en ook baie skoon en netjies. 600 m van Hermanus sakekern dus baie restaurante en winkels binne stapafstand. Baie vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Die reëlings en kommunikasie is baie goed. Sal enige tyd weer daar bly.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Hi Wikus

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer te kan verwelkom

Whale Coast groete,
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Lee A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee A

Peaceful, serene sanctuary.

My stay was worth more than expected. The hostess, Ansie, made me feel at home. Thank you for the warm and comforting reception.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Hi Lee

It was a pleasure hosting you. I am so glad to meet you. Hope to see you someday again.

God's Blessings.
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Gideon W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon W

Net een aand oornag. Heerlik geslaap met die gedruis van die see in die agtergrond.

Pragtige verblyf. Skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel en in die toekoms weer hier bespreek.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dankie Jaco vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien jou spoedig weer. Groete, Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Odette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette S

Alles is netjies en skoon.

Alles was so mooi en netjies! Ons kamer was baie groot en die gastehuis self was baie ruim. Net een probleem. Die parkering situasie is bietjie deurmekaar. Daar is nie spesifieke parkering vir spesifieke gaste nie. Almal stop net op mekaar en parkeer mekaar selfs vas. Gelukkig het ons op so plek gestop dat niemand ons kon vasparkeer nie aangesien ons al vroeg moes ry om betyds te wees vir die lughawe. Verder was die verblyf lekker gewees. Sal definitief weer kom!

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Dear Odette

Thank you for your feedback. The owners are back from their overseas vacation and one of the topics was to set out the parking space. We are glad that you enjoyed the house.
Hope to see you again!

Whale Coast greetings

Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Triona N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Triona N

Excellent, have already booked my next stay.

Excellent, even without the sea view, you have a mountain view. The family room has much privacy from the other guests and rooms. Very close to shops, we took a morning jog, and an evening stroll to shops. The only thing missing in the family room is a small stove, but it has an airfryer!

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Thank you Triona for your feedback. We appreciate it.
We'll see you again soon.
Regards,
Ansie

Hermanus Champagne Accommodation
Lusiwe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusiwe M

Private, secure and central to the town.

We were welcomed warmly and truly enjoyed the hospitality. We'd definitely stay at Jakasa again.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Hi Lusiwe,

It was a pleasure hosting you and your family. Hope you enjoyed the rest of your holidays.
Kind regards,
Zelda

Hermanus Champagne Accommodation
Manie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D

Baie hulpvaardig en gasvry.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was net soos voorgestel en beter. Baie dankie!

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Baie dankie Manie. It was a pleasure having you as guests even though it was so short.

Hermanus Champagne Accommodation
Betinea W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea W

Ons het een aand oorgebly en dit was baie lekker om daar te kon oorbly.

Omgewing is baie rustig en veilig, die gastehuis self is netjies en gerieflik. Baie dankie vir wonderlike diens Jakasa Guest House.

Philip B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Was 'n heerlike rustige blyplek.

Alles was baie goed behalwe vir een klein ding: die waterdruk vir stort in my kamer was baie swak.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Hi Philip.
Sorry to hear about the water pressure. We are normally complimented on the lovely showers. Please let us know which room you were in so we can check it out to make sure it doesn't happen again.

Hermanus Champagne Accommodation
Marlene M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Die gasvrou was vriendelik, behulpsaam en gasvry met ons aankoms.

Die kamers was baie skoon, netjies en vars. Die atmosfeer is stil en aangenaam. As jy wou stap is die nodige winkels naby. Die kombuis is goed toegerus en silwerskoon.

Elize L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Baie sentraal en stil.

Kan definitief nuwe linne en kussings aanskaf, kamer het in elke hoek spinnerakke m spinnekoppe gehad andersins aangenaam.

Gordon H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon H

Very comfortable.

The rooms and bathrooms were very comfortable. Lovely, chatty hosts. Kitchen well equipped.

Lindeka M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindeka M

Perfect place to stay.

It's was absolutely fabulous, quiet area, convenient to mall. We even went to Grotto Beach which was not far if you driving. Amazing rooms, enough space. Only little concern is to have at least few cartoon channels for kids and a small baby bath. Other than that my family enjoyed the stay at Jakasa.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind review Lindeka. It was a pleasure to host you and your family. The DStv package does have cartoon channels, perhaps you missed them.

Hermanus Champagne Accommodation
Danita S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danita S

Fantasties. Niks geraas nie.

Baie lekker gebly. Gemaklike beddens. Skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel en weer daar gaan bly.

Hermanus Champagne Accommodation se terugvoer

Thank you so much for your kind review. We look forward to welcoming you again.

Hermanus Champagne Accommodation
Cecilia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cecilia R

Nie lekker nie.

Patetiese kamer met die minimum geriewe. Deel van kombuis met ander mense definitief nie vir ons nie. Baie besige straat en ongerieflik om in en uit perseel te kom.

Toby L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby L

It was a nice place to stay.

I was doing the Cape Epic so was looking for a place to rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n lekker plek om by te bly.

Ek het die Cape Epic gedoen, so ek was op soek na 'n plek om te rus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Franz T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz T

Die gasheer was baie hulpvaardig.

Dis onbeskryflik nie genoeg woorde. Dankie Mr. Nato vir jou puik diens. Jy gaan die ekstra myl.

Tania S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Die rustige atmosfeer, gerieflike kamer en badkamer en 'n vriendelike, hulpvaardige gasheer het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Ons verblyf by Jakasa was baie aangenaam. Alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en die diens voortreflik.

Susan L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L

The guesthouse was clean and had everything that was promised.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die gastehuis was skoon en het alles wat belowe is.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 213, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11ae9173c43e82a613a50c9e73ae1003ad7d0fa82fbbf3df1ca35ac3955a25780425f0fdfc27f9cdf2661a9f5602db4d2a14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 213 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.414356 19.246963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang