Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris
Beskrywing
Die Ou Opstal-gastehuis is 'n wonderlike kombinasie van ou plaashuis en luukse, moderne geriewe. Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer is 'n 2-enkelbedkamer waarvan die beddens in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié slaapkamer maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, opwasarea, eetarea, sonkamer met 'n uittrekbed, en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Daar is ook binne- en buitebraaigeriewe. Die sonkamer het slaapplek vir nog 2 kinders op die uittrekbed wat beteken dat die huis dan slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Maaltye kan vir diegene wat nie vir selfsorg lus is nie teen ekstra koste gereël word, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Langhuis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat gaste mag nodig kry. Die sitkamertjie het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Maaltye kan vir diegene wat nie vir selfsorg lus is nie teen ekstra koste gereël word, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Skeerdershuis het 'n lekker kuierarea en braaigeriewe aan die voorkant en 'n uitsig oor die dam. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het lugversorging en beskik oor 1 groot slaapkamer wat smaakvol versier is. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die slaaparea het 'n rusbank wat in 'n ekstra enkelbed omskep kan word en 'n uittrekbed wat gerieflik is vir 'n gesin. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit alles wat gaste mag nodig kry vir sorgelose selfsorgverblyf in. Die eenheid spog met 'n buitebraai-area op die stoep waar gaste maaltye saam kan voorberei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Maaltye kan vir diegene wat nie vir selfsorg lus is nie teen ekstra koste gereël word, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Skeerdershuis het 'n lekker kuierarea en braaigeriewe aan die voorkant met 'n uitsig oor die dam. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, maar het ook 'n ekstra kuierarea met 'n nog 'n enkelbed en 'n kaggel. Die gastehuis het lugversorging en beskik 'n groot slaapkamer wat smaakvol versier is. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n rusbank wat in 'n enkelbed omskep kan word sowel as 'n ekstra uitrekbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit alles wat gaste mag nodig kry vir sorgelose selfsorgverblyf in. Die eenheid spog met 'n buitebraai-area op die stoep waar gaste maaltye saam kan voorberei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Maaltye kan vir diegene wat nie vir selfsorg lus is nie teen ekstra koste gereël word, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakhalsdans Plaas, R391, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang