Jakhalsfontein Guest Farm
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel gebied. Dis heeltemal privaat en in 'n rustige omgewing geleë.
Die oopplan-rondawel bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 enkelbed,2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuisie. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die slaaparea. Matrasse is vir ekstra kinders beskikbaar. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n gasstofie om die ketel op te kook, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die rondawel is in 'n tuin met 'n pragtige uitsig oor die plaas en die omgewing. Gaste kan natuurwandelings geniet en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yverne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 73
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
- Gaste dink Jakhalsfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat