Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkelsroep Akkommodasie

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Staanplek 1
Vanaf R580
R580 R435
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Die staanplek is groot en het sy eie privaat ablusiegeriewe en 'n wasbak vir gedeelde skottelgoed. Daar is 'n 15A-kragpunt by elke staanplek en 'n braai-area. Die lapa en swembadgeriewe, sowel as die bome word gedeel met ander kampeerders. Die omliggende area is 'n tuiste vir meer as 100 geïdentifiseerde voëlspesies en die plaas het verskeie wild om te kyk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Om aangename verblyf vir alle gaste te verseker, hou asseblief by die volgende reëls en regulasies. Dit is belangrik dat alle reëls te alle tye gevolg word.

Troeteldiere: 'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf reëlings getref word. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees as gevolg van die teenwoordigheid van wild in die area. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.

Rook: Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakkies wat buite voorsien word en sorg dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.

Toegang en gedrag: Die reg van toegang word voorbehou. Toegang tot fasiliteite is afhanklik van die nakoming van die reëls. Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.

Aanspreeklikheid: Gebruik van fasiliteite is op die gas se eie risiko. Gaste vrywaar die eienaar en personeel teen enige skade, verlies of besering van enige aard.

Skade: Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle doelbewus eiendom, bome of plante beskadig.

Swembaddens: Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word.

Swembadreëls: Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie. Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie.

Verbode items: Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.

Geraas: Geen geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie. Musiek en stemme moet net binne die eenheid hoorbaar wees en moenie ander gaste steur nie.

Spoedbeperking: Ry asseblief versigtig en hou by die spoedbeperking van 20 km per uur. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.

Vure: Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat.

Dagbesoekers: Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou, en 'n daaglikse fooi per persoon en per bykomende voertuig sal gehef word. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.

Wild: Die voer van wilde diere is streng verbode.

Vertrek: Met vertrek moet gaste alle ligte en die lugversorging afskakel, die eenheid sluit, en die sleutels in die deur los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Staanplek 2

Eenheid 1
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers het waaiers, en alle linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het rusbanke en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om aangename verblyf vir alle gaste te verseker, hou asseblief by die volgende reëls en regulasies. Dit is belangrik dat alle reëls te alle tye gevolg word.

Troeteldiere: 'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf reëlings getref word. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees as gevolg van die teenwoordigheid van wild in die area. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.

Rook: Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakkies wat buite voorsien word en sorg dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.

Toegang en gedrag: Die reg van toegang word voorbehou. Toegang tot fasiliteite is afhanklik van die nakoming van die reëls. Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.

Aanspreeklikheid: Gebruik van fasiliteite is op die gas se eie risiko. Gaste vrywaar die eienaar en personeel teen enige skade, verlies of besering van enige aard.

Skade: Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle doelbewus eiendom, bome of plante beskadig.

Swembaddens: Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word.

Swembadreëls: Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie. Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie.

Verbode items: Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.

Geraas: Geen geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie. Musiek en stemme moet net binne die eenheid hoorbaar wees en moenie ander gaste steur nie.

Spoedbeperking: Ry asseblief versigtig en hou by die spoedbeperking van 20 km per uur. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.

Vure: Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat.

Dagbesoekers: Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou, en 'n daaglikse fooi per persoon en per bykomende voertuig sal gehef word. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.

Wild: Die voer van wilde diere is streng verbode.

Vertrek: Met vertrek moet gaste alle ligte en die lugversorging afskakel, die eenheid sluit, en die sleutels in die deur los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n waaier. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het rusbanke en lugversorging. Die stoep het 'n tafel vir 4, 'n ingeboude braai en swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om aangename verblyf vir alle gaste te verseker, hou asseblief by die volgende reëls en regulasies. Dit is belangrik dat alle reëls te alle tye gevolg word.

Troeteldiere: 'n Klein troeteldier word toegelaat indien vooraf reëlings getref word. Die troeteldier moet te alle tye aan 'n leiband wees as gevolg van die teenwoordigheid van wild in die area. Troeteldiere word nie op beddens of meubels toegelaat nie en moet hul eie troeteldierbed hê.

Rook: Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie. Gebruik asseblief die asbakkies wat buite voorsien word en sorg dat sigaretstompies nie in die veld weggegooi word nie.

Toegang en gedrag: Die reg van toegang word voorbehou. Toegang tot fasiliteite is afhanklik van die nakoming van die reëls. Gaste wat die reëls verontagsaam, onvanpas optree of kennisgewings ignoreer, sal gevra word om te vertrek.

Aanspreeklikheid: Gebruik van fasiliteite is op die gas se eie risiko. Gaste vrywaar die eienaar en personeel teen enige skade, verlies of besering van enige aard.

Skade: Die eienaar behou die reg voor om gaste te vra om te vertrek indien hulle doelbewus eiendom, bome of plante beskadig.

Swembaddens: Die plonspoel en swembad is nie omhein nie. Gaste gebruik hierdie geriewe op eie risiko. Kinders moet te alle tye deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word.

Swembadreëls: Geen alkohol, glas of kos word in die swembaddens toegelaat nie. Voertuie word nie op die gras rondom die swembad toegelaat nie.

Verbode items: Motorfietse, vierwielmotorfietse, elektriese bromponies, hommeltuie en vuurwerke word nie toegelaat nie.

Geraas: Geen geraas of musiek word na 22:00 toegelaat nie. Musiek en stemme moet net binne die eenheid hoorbaar wees en moenie ander gaste steur nie.

Spoedbeperking: Ry asseblief versigtig en hou by die spoedbeperking van 20 km per uur. Privaat voertuie word nie naby die hoofhuis toegelaat nie.

Vure: Vure word slegs in die aangewese braai-area toegelaat.

Dagbesoekers: Slegs dagbesoekers met vooraf reëlings word toegelaat. Dagbesoekers word as bykomende besprekings beskou, en 'n daaglikse fooi per persoon en per bykomende voertuig sal gehef word. Reëlings en betaling moet vooraf met die eienaar getref word.

Wild: Die voer van wilde diere is streng verbode.

Vertrek: Met vertrek moet gaste alle ligte en die lugversorging afskakel, die eenheid sluit, en die sleutels in die deur los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R580
R580 R435
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R435 per nag (plek vir 6) 86 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang