Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkelsroep Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 84 resensies vir Jakkelsroep Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Lekker, gemaklik en baie ontspanne.

Jakkalsroep is baie goeie waarde vir geld en was net wat ons nodig gehad het! Ons het in Eenheid 2 gebly - die huisie was baie netjies en skoon en het 'n goed toegeruste kombuis (vir ons behoeftes) met 'n lekker groot yskas en vrieshokkie! Die braai op die stoep was 'n treffer en ons het die meeste van die tyd by die huis daar gespandeer en met sononder het ons lekker gesit en kyk na die wild wat kom water drink het. Lekker naby aan Dinokeng - die grondpad was in goeie toestand en ons het elke dag ingegaan en lekker baie tyd gespandeer in die reservaat. Het 'n lekker video aangestuur wat omtrent al my vrae vooraf beantwoord het en dit duidelik gemaak het hoe alles lyk. Die enigste negatiewe was die voeten-eind van die dubbelbed dit moeilik gemaak het om te slaap vir my (maar net omdat ek meer as 2m lank is).

Mandy P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P

Relaxing spot to share with friends.

Lovely campsite with boma and pool. The private ablutions are modern and clean. The hosts are so friendly and accommodating and would highly recommend this getaway.

Marlize E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize E

Salig in die bos.

Ons het 'n dames wegbreek gehad by Jakkalsroep. Ons huisie was skoon en netjies met alles wat mens sal nodig hê. Ons was aangenaam verras met vars melk, beskuit, muffins, sweeties en warmwatersakkies. Dit is 'n rustige wegbreek weg van die gejaag van die stad. Mens kan lekker gaan stap of fietsry. Daar is selfs 'n swembad vir die warm somersdae.

Nicole J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Wonderlike plekkie!

Jakkelsroep is 'n pragtige plek in die hartjie van die natuur, met 'n rustige atmosfeer wat perfek is vir 'n wegbreeknaweek. Die akkommodasie is goed versorg en bied 'n uitsig wat die siel voed. Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Dit is 'n ideale bestemming vir ontspanning en om die natuur te ervaar.

Hlonipha M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlonipha M

Relaxing.

Had a lovely stay. It's super affordable and neat. My daughter's 14, 11, and 10 all enjoyed their stay. All 3 took a liking to the animals, especially the horses, and had something to look forward to. We didn't need to leave the accommodation for entertainment elsewhere, which was a plus for me. It's relaxing and very close to game lodges with beautiful restaurants.

Luzanne L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne L

Heerlike gewees en sal beslis weer Jakkelsroep besoek.

Ons het heerlik gebly en die naweek was te kort. Pragtige plaas en netjiese verblyf en ons gasvrou het ons goed verwelkom en alles was 100%.

Marelise V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V

Relaxing.

Our family had a wonderful stay at Jakkelsroep. We enjoyed the serenity and view of the animals and sunset the most. Our unit was beautiful inside, equipped with everything you will need. We will definitely be visiting again. Thank you for a lovely stay.

Cindy S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Ons het heerlik gerus by Jakkalsroep.

Ons het heerlik gebly by Jakkalsroep. Dit was stil, rustig en privaat. Die eenheid is gerieflik ingerig, mooi, netjies en skoon. Ons was bederf met sap, muffins en heerlike beskuit. Kon kwaliteit tyd saam met die gesin spandeer. Vir die prys is dit baie goeie waarde vir geld en ek kan dit vir seker aanbeveel!

Leandra S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Mooiste stil unieke verblyf.

Jakkalsroep is presies wat ons nodig gehad het. Asemrowende sons-ondergange, stilte en net wees saam as gesin. Mooiste verblyf en als wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer gou "ontsnap" na die plekkie om ons batterye te herlaai.

Caroline K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

Just what our souls needed.

We had a wonderful, peaceful stay at Jakkalsroep. The accommodation was perfect. A little slice of true African bush with magical African sunsets. We will definitely go back.

Renée B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée B

Will definitely go again, lovely place.

Great, lovely place, great venue and unit, would have liked to stay longer but couldn't.

Vanessa G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Pragtig, rustig en goed vir die gemoed.

Wat 'n pragtige plekkie. So rustig en mooi. Die sonsondergang is asemrowend. Die diere is so naby by die watergat en so mooi om na te kyk. Was 'n fees vir die oog. Ons het dit baie geniet en sal weer terug gaan. Baie dankie dat julle julle stukkie juweel met ons gedeel het.

Monica C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Was lekke sal weer kom.

Was baie mooi en gerieflik gebly.

Christina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Skoon en netjiese fasiliteite, pragtige plaas.

Jakkelsroep was die perfekte naweek wegbreek, ons was mal oor die rustigheid weg van die stad se lawaai. Die kampstaanplek was baie groot, met lieflike groot bome vir baie skadu.

Sharon P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Peaceful and quiet.

We had a lovely stay. The hostess is great. We were welcomed with lovely fresh muffins, juice and fresh milk in the fridge on arrival. We enjoyed the peace and quiet and watching the animals from our verandah.

Antionette N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette N

Awesome.

It was very peaceful and everything we needed was available to us without any hassle. The breakfast was lovely, and the owners are very friendly and welcoming. We will definitely visit again.

Tertia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Soos bo.

Dit was so rustig. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die akkommodasie aanbeveel as jy net wil wegbreek, en jy hoef nie te ver te ry nie. Het dit baie geniet. Dankie.

Ilse P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Rustig, privaat, skoon, netjies.

Baie lekker plekkie! Skoon, netjies, rustig en privaat. Ons het baie tuis gevoel en lekker uitgerus. Baie dankie, ons sien julle definitief weer!

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Ilse. Jy is altyd baie welkom.

Jakkelsroep Akkommodasie
Koos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Baie lekker gebly.

Baie lekker plekkie, baie rustig. Benita is baie gasvry en vriendelik!

Clarissa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa K

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, plek is rustig en mooi.

Johanette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette J

Heerlik.

Dit was heerlik. Alles was pragtig skoon en netjies. Lekker bederf met lekkers op die bed, beskuit ens.

Lizette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Fantasties.

Baie rustig en ontspanne; ons kon lekker stap en die natuur om ons geniet. Die eienaars is verskriklik gasvry.

Marius D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Rustig.

Ja, baie rustig en lekker.

Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het heerlik gerus, alles was baie netjies en was lekker veras met cupcakes (uit die boonste rakke) en sap toe ons daar aankom. Niks is te veel moeite nie en ons sal definitief terug gaan. Dankie!

Matthew C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew C

A five-star journey into nature's embrace!

Nestled amidst nature's embrace, our recent camping experience was nothing short of a five-star adventure that left us rejuvenated and yearning for more. From the moment we pitched our tents to the final flicker of the campfire, every aspect of our stay exceeded expectations. The campsite's picturesque surroundings were a feast for the eyes. Waking up to the soft rustle of leaves and the melody of birdsong was a serene and soul-soothing experience. The campsite's facilities were impeccable, combining rustic charm with modern convenience. Clean and well-maintained restrooms, ample water supply, and thoughtfully designed common areas enhanced our camping experience. As nightfall descended, the expansive canvas of the night sky unfurled its splendor. With minimal light pollution, the stars above were a breathtaking celestial display. In summary, our stay was a five-star journey into nature's embrace. We left with our hearts full, our spirits lifted, and a newfound appreciation for the beauty that nature graciously shares with those willing to seek it out. A truly unforgettable camping experience that earns a well-deserved five stars!

Sonya O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O

Rustige natuur wegbreek.

Ons het beide kampplekke bespreek al was ons net 4 mense. Die twee privaat badkamers is in dieselfde gebou met twee deure weerskante, so as jy die kampplek moet deel, sal jy en die bure mekaar gereeld sien. Daar is twee lapas ver uitmekaar, elk met 'n tafel en 4 stoele, maar die swembad, boma, speelgrond, elektriese konneksie, kraan en skottelgoedwasbakke word gedeel. Die terrein word elke dag skoongemaak. Daar is baie erge dorings (Acacia bome), so vir klein kindertjies moet mens maar goeie skoene saambring. Die laaste kilometer voor jy na die plaas toe afdraai, is die pad erg sinkplaat. Ons sal beslis weer daar gaan kamp. Dit is afgesonder, maar nie te ver van Pretoria nie, en Dinokeng Game Reserve se Tsukulu Hek is baie naby.

Sharon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Fantastiese, rustige, kos vir die siel verblyf.

Fantastiese, rustige verblyf. Alles wat jy nodig het, huis. Die aircon en die WiFi is 'n bonus. Die wortelkoek, sap, en beskuit word opreg waardeer. Die plek is baie netjies en die gasvrou is vriendelik, behulpsaam en jy voel dat jy weg stap van vriende. Sy doen baie moeite vir haar gaste en dit word baie waardeer. Ons gaan beslis weer kom kuier. Ek het 'n stukkie van my hartseer van 2023 agtergelaat in die bos. Dankie vir alles!

Preeti D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Preeti D

A wonderful place for a weekend getaway.

Our stay was wonderful and relaxing. Our hosts were very accommodating and provided great tips for self-drive safari options and activities in the area. The highlight was seeing the many animals at the watering hole just across the way from our unit. A wonderful place for a weekend getaway.

Marlize F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize F

Lekker rustig!

Wat 'n wonderlike kampplek! So rustig en in die bos, maar tog al die geriewe wat jy nodig het.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie

Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Jakkelsroep Akkommodasie
Celia R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia R

Rustig.

Baie lekker gebly. As jy soek vir 'n rustige plekkie, is dit die plek vir jou.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Pieter A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A

Hier kan mens rus weg van TV en lawaai.

Baie aangename verblyf. Ruim huisvesting en baie goed toegerus.

Tanya B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Eienaars van die verblyf is fantasties! Sonsopkoms en ondergange is amazing!

Die verblyf is nog nuut en goed deurdink. Baie gerieflik, en alles beskikbaar, van aircon tot waaiers. Die klein splashpool het baie handig ingekom, aangesien dit ontsettend warm was. Lekker fiets- en staproetes, en sien ook 'n paar volstruise, vlakvarke, en bokkies van die huisie af. Eienaars en personeel is baie vriendelik, behulpsaam en bereid om uit hul pad te gaan. Ons het firelighters vergeet. Die eienaar het 20h50 vir ons gebring. Nou dit se alles! Ons sal vir seker die verblyf aanbeveel. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek!

Mariette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D

Ons sal Jakkelsroep aanbeveel vir iemand wat rustigheid soek vir 'n wegbreek.

Alhoewel ons ongelukkig 'n dag vroeër moes huis toe kom weens skade by ons huis, het ons die kuier daar baie geniet. Benita is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gaan om mens welkom te laat voel. Die chalets is skoon en netjies en baie goed ingerig.

Gerhard D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Ñ lekker wegbreek vakansie.

Dankie vir die goeie gasvryheid.

Charl H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Rustige wegbreek in die natuur om af te skakel en te rus.

Het as gesin heerlik gerus en ontspan. Net wat ons nodig gehad het na 'n besige kwartaal. Baie rustige plek en omdat daar min mense is wat jy sien, kan jy afskakel en die natuur waardeer. Baie naby aan Dinokeng. Die geriewe word elke dag skoongemaak en die personeel is vriendelik. Het 'n paar sakke hout bestel en dit word by jou tent afgelewer.

Alet D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet D

Rus.

As jy op soek is na stilte en rus, is dit die ideale plek.

Eben K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K

Ons sal vir seker weer gaan.

Ja, ons het dit was 'n blessing so in die natuur.

Chanelle L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle L

Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer terug gaan.

Ons het baie lekker gebly. Ons was hartlik ontvang met sap en cupcakes. Die hele gesin het ook kom groet. Die huis is baie netjies en daar is genoeg vir die kinders om te doen. Die diere is ook heeltyd in die omtrek gewees (volstruise, zebras, kalkoene, ens.) en in die aand kon ons die jakkalsroep hoor. Baie lekker plek vir familie en vriende.

Jaydene P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene P

An amazing experience!

This place is incredible! We saw lots of fantastic wildlife on the farm and it is only a short drive to Dinokeng Game Reserve. The unit was clean and the owners put a lot of effort into making our stay a memorable one. I will definitely be visiting again. Eenheid 2 is a new chalet and it is absolutely beautiful!

Hendri R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri R

Baie lekker wegbreek, rustig en lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly. Ons het welkom happies en sap ontvang toe ons daar aankom, wat 'n eerste is vir ons. Die eenhede is baie mooi gedoen en goed ingerig. Ons het die boma ook baie geniet die aand. Genoeg speelplek vir kinders, klimraam en trampoline. Wild kan ook van die stoep af gesien word. Dinokeng is ook 7km weg wat ons besoek het. Eienaars is baie vriendelik en baie akkommoderend.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, jy is altyd welkom!

Jakkelsroep Akkommodasie
Christine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Perfect.

Our weekend was just what we needed. Beautiful scenery, the serenity was lovely. Accommodation top class with very special hosts. Seeing the black impala was something we have never seen, although we have been on countless bush holidays, including Kruger Park. Would definitely go back. Thank you.

Pamela M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

Very relaxing and perfectly met my expectations.

The hosts were friendly and willing to assist with everything. Very nice people.

Piwan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piwan V

Baie netjies, rustig en ontspannend.

Daar is baie aandag gegee aan detail en beide die huis en kamp terrein was baie netjies. Die WiFi en lugversorging in die huis was baie waardevol.

Christelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Ons het vreeslik lekker gekuier, alles was netjies en skoon, piekniek wat vir my man gereel was, was heerlik.

Ek sal enige tyd terug gaan. Lekker Boereplaas gespeel op die stoep. Was 'n heerlike naweek. Het ook Arlington toe gery.

Nadia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Heerlike Bosveld wegbreek net buite Pretoria!

Baie netjiese akkomodasie met vars gebakte muffins en sap wat ons verwelkom het soos ons ingestap het. Alles wat mens nodig het vir kosmaak en nog meer kan in die kombuis gevind word. Die stap tussen die diere het ons goedgedoen voor ons rustig die son sien sak het met 'n glasie wyn in die hand om die vuur.

Barbara M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Food for the soul!

What a lovely place to stay for a peaceful, quiet weekend! Friendly helpful hosts. The muffins and juice were a pleasant treat. Spacious, well-equipped, and totally relaxing. Would have loved to stay longer!

Matthys N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys N

Rustig en gerieflik.

Heerlike wegbreekplek, gerieflik, baie netjies en puik diens.

Charnell Y - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnell Y

What a lovely stay. So clean, so tranquil, so cosy!

The house is so charming and unexpectedly warm. We were greeted by Benita on arrival with muffins and lovely juice waiting for us. This really was a welcoming surprise. The inside of the house is very clean and the yard is really well kept. We loved the fire pit and my son loved playing in your garden. The zebras at the watering hole in the mornings are also such a special sight. I cannot fault this accommodation an dit is truly value for money!

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much, you are one of a kind guests, friendly and kept the house so clean after leaving, you are always welcome here.

Jakkelsroep Akkommodasie
Victoria D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria D

Relaxed, peaceful stay in the bush, with all amenities required to make life easy.

We usually camp for tranquility and to be more part of the bush. Jakkelsroep was a pleasant spoil and yet still very private and peaceful. Animals on site and only a few minutes down the road to access Dinokeng Reserve. We will definitely be back.

Sonika C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Rustig, stil lewe weg van die stad.

Baie vriendelike ontvangs met 'n heerlike broodjie en lekker sap. Ons het ook vir Sparkey baie geniet en die lekker koue swembad, dit was baie lekker om van die warm netbal by Sportisimo af te kom en af te koel. Die piekniek was ook heerlik om die sonsondergang te kyk. Nogmaals baie dankie vir alles.

Bennie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K

Sielsrus.

Net die plek om te ontspan en die natuur te geniet. Baie baie dankie Benita en Minette, julle gasvryheid was net nog 'n pluspunt op 'n fantastiese plek. Julle sien ons definitief weer. Net bietjie moeilik om kaalvoet om die huis te loop, redelik baie duwweltjies. Anderste is dit puik.

Hannie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie V

Goed vir die siel en gasvry.

Dit was ’n heerlike intieme tyd saam met my gesin en Benita het ons bo verwagting geakkomodeer. Ons het ’n groot waardering daarvoor gehad.

Megan A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Lovely, private camping spot.

We enjoyed every second at this campsite! Very private and clean. The bathrooms were lovely. It was really incredible to wake up so fully submerged in nature with zebras and blue wildebeest running through the camp. The owners are super friendly and go above and beyond to make you comfortable. I would recommend this campsite to everyone!

Carisca S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisca S

'n Plek om te rus.

Ons het dit vreeslik geniet. Dit is so rustig. Die huisie is verskriklik mooi en netjies. Ons was bederf met muffins, beskuit en lekker vrugtesap. Dié langs die huisie is vriendelik en die watergat vir die diere is naby die huis. Daar is 'n lang grondpad om by die huisie uit te kom, maar die pad is mooi geskraap. Baie dankie, julle het 'n juweel van 'n plekkie.

Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Saligheid, stilte en rus.

Baie lekker plekkie in die bos. Stilte en skoon lug. Ons eenheid was besonders. Baie netjies, ruim, skoon en baie goed toegerus met als wat jy sal nodig kry. Eienaars is aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gesmul aan die cupcakes en koekies wat vir ons met aankoms gewag het. Dit was 'n bonus om deur die wildskamp te kon ry en ietsie koel te geniet by die piekniek area. Ons sal beslis weer gaan.

Jacky V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky V

Relaxing breakaway weekend in the bush.

Lovely accommodation, superbly fitted with everything you would need for your stay. Benita was the most excellent host, lovely welcoming juice and muffins. Beautiful location, peaceful and just a short drive to Dinokeng.

Rentia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Heerlik ontspan en rustigheid van omgewing geniet. Klein kinders kon lekker baljaar. 'n Lekker wegbreek uit die stad.

Ek sal Jakkalsroep Akkommodasie altyd aanbeveel. Alles wat ek verwag van akkommodasie. Skoon, netjies, alles wat mens nodig het is daar. My enige negatiewe kommentaar kan wees die vlieë. DIt was baie erg. Het self op 'n plaas groot geword en weet hoe dit 'n probleem kan wees, maar die was nie aangenaam nie. Miskien kan hul ook 'n gaas deur by die voordeur aanbring.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg, ons is in die proses om gaas in te sit by die deur, daar is reeds gaas by van die ruite en ongelukkig is die probleem a.g.v. 'n hoenderplaas hier naby ons.

Jakkelsroep Akkommodasie
Jessica P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P

Baie rustige bosatmosfeer, baie skoon ablusie, vriendelike diens.

Was presies wat mens van 'n boswegbreek verwag het om om die vuur te sit met 'n praghemel vol sterre. Daar was 'n privaat swembad, boma-area met 'n lapa, veilige speelplek vir die kinders, gemaklike fietsry en stap tussen die diere vir enige ouderdom en fiksheid. Baie skoon opwas en ablusie met 'n wasgoedlyn en solar-liggies, braai en ablusie was elke dag skoongemaak, baie vriendelike diens. Sal definitief weer terugkom, waarde vir geld.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Jakkelsroep Akkommodasie
Brian G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G

Pragtig, netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik verwelkom na 'n pragtige en netjiese skoon eenheid. Daar word soveel ekstra vir die gaste gedoen. Sal verseker hul weer besoek.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle spoedig weer te sien

Jakkelsroep Akkommodasie
Sonja L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Rustig en gemaklik. Het niks meer nodig nie.

Die wooneenheid is pragtig. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die plekkie is stil en rustig. Kos vir die siel.

Rudolph E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph E

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs. Goeie kommunikasie met eienaar/agent.

Cynthia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia B

Rustig in die natuur. Reeds bespreek vir Desember.

Netjies, skoon en vriendelike personeel en eienaars.

Rudolph B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph B

Baie vriendelik en gasvry. Nice verwelkoming en inligting oor waar alles is.

Basies geen selfoonsein nie, selfs wanneer daar geen beurtkrag is nie. Die gratis wifi se kode is foutief op 2 fone plus laptop, fout vir seker by router. Toe gas geyser se vlam doodgaan was niemand beskikbaar nie omdat daar geen foonsein is nie en die eienaar was uit vir die dag, dus helfte van die naweek met koue water gesit tot ons self ontdek het hoe om die vlam weer aan te steek. Stel voor 'n klein inverter met battery en korrekte wifi-kode kan kommunikasieprobleem oplos. Andersins 'n goeie, rustige naweek gehad.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Beste Rudolph
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is gelukkig ongelukkig geleë op 'n plaas dus die slegte sein, dit is oor die algemeen nie 'n probleem nie maar die Vodacom toring was af gewees en baie mense het gekla oor dieselfde probleem, jammer daarvoor maar dit is buite ons beheer.

Die gas geyser het ons nou vervang sodat ons nie weer met dieselfde probleem sit nie. Ons vra om verskoning daarvoor.
Die personeel aan diens was bekwaam om julle te assisteer indien julle hulle ingelig het oor die probleem.

Ons is bly julle naweek was verder rustig en ontspanne.

Vriendelike Jakkelsroep groete

Jakkelsroep Akkommodasie
Johan O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Baie lekker gerus.

Ons het baie lekker gerus by Jakkelsroep. Die stilte is ongelooflik. Die huis is baie netjies en gerieflik. Als wat jy nodig het is daar. Vir langer kuiers dink ek egter 'n oond in die kombuis sal 'n goeie ding wees. Ek dink egter Minette gaan ver bo verwagting met als wat sy vir haar gaste voorsien. Handdoeke, ek dink mense kan hul eie bring. Koekies seep, bring jou eie. Die heerlike muffins, spaar jou geld, jy bederf die mense hopeloos te veel. Maar baie dankie, dit was 'n heerlike kuier.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Beste Johan
Ons hier by Jakkelsroep is bly dat julle julleself geniet het.
Ons probeer om dit so gemaklik moontlik te maak vir ons gaste en daai bietjie ekstra te voorsien.
Vriendelike groete
Minette

Jakkelsroep Akkommodasie
Anja B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B

Baie rustige omgewing en vriendelike eienaars.

Verblyf was toegerus met alles wat nodig is.

Magda K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda K

Lekker gerus.

Aanduidings op pad kan verbeter, veral as Google Maps a.g.v loadshedding en swak opvangs nie werk nie.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Beste Magda, dankie vir jou boodskap, met elke bevestigde bespreking gee Lekkerslaap self die pad aanwysings deur, asook stuur ons vir ons gaste persoonlik n bootskap die oggend met ons pin lokasie en aanwysigings. Daar is ook 3 borde wat gevolg moet word, omdat ons nie n oord is nie, maar slegs n plaas word ons ook verhoed om meer borde op hoof-paaie te plaas. In die toekoms sal ons eerder die aand voor die tyd die informasie net weer aanstuur. Jakkelsroep groete

Jakkelsroep Akkommodasie
Jo-ann B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann B

Very peace, close to nature.

We really enjoyed our stay. Was lovely being in outdoors, close to nature. Staff was very friendly. We also received some lovely muffins and juice on our arrival. Would recommend to anybody. The unit was also clean and the kitchen had everything we needed.

Kallie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie N

Heerlike wegbreek.

Wat 'n heerlike plek om te ontspan! Kampplek, swembad en badkamers is mooi skoon! Kinders het lekker geswem en met hulle fietse rondgery! Ons sal beslis weer hier kom kamp!

Teressa A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teressa A

Bosveld op sy beste.

Ons het teruggekom saam met die kinders. Soos altyd, puik! Benita en haar gesin laat geen moeite verbygaan om mens tuis te laat voel nie. En die nuwe toevoegings is uitstekend! Die bosswembad met ablusie is regtig 'n uitstekende idee. Ons het in die swembad geboer! Altyd lekker om daar op Jakkelsroep te kuier.

Elana D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Rustig, plaasatmosfeer.

Lekker rustige atmosfeer, voel soos plaaslewe. Netjiese, moderne, tweeslaapkamerwoning, braai-area met boma. Speelplek vir kinders, 'n mak Blesbok, Sparkie, was die kinders se hoogtepunt. Gasvryheid van die eienaars was indrukwekend. Sal weer gaan wanneer ons rus vir ons siel benodig.

Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlike naweekwegbreek.

Ons gesin het 'n heerlike naweek by hierdie pragtige plek gehad. Die netjiese, skoon huis het alles wat jy moontlik kan nodig hê op 'n plaas in die bosveld. Daar is plaasdiere en verskillende wild soorte en snags hoor jy natuurlik die jakkalse in die stilte. Benita en gesin was baie gasvry en het ons lekker bederf. Hierdie is voorwaar 'n juweel en sal ons beslis gou weer sien!

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Jakkelsroep Akkommodasie
Claudette A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette A

Puik diens en verblyf.

Sal vir seker weer bespreek.

Jaques L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques L

Vir twee en ons hondjie was dit meer as genoeg. Een aand was net nie genoeg nie, sal definitief weer kom.

Van aankoms tot vertrek was dit 'n fees, meer as genoeg spasie vir ons klein gesin. Ons het onsself baie geniet. Die een aand was net te min, maar well worth it. Ek sal definitief weer kom. Ek weet nou wat om te verwag en sal minder bring as gevolg van alles wat verskaf word. 10 uit 10.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons kan nie wag om julle weer hier te akkomodeer nie.

Jakkelsroep Akkommodasie
Gerhard V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Lekker rustig.

Ons het dit baie geniet by Jakkelsroep. Daar was genoeg om te doen vir ons kinders. Almal is baie gasvry. Daar word moeite gedoen om dit gemaklik te maak vir gaste.

Teressa A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teressa A

Rustige plekkie in die hartjie van die bos.

Jakkelsroep het ons aangenaam verras. Van die heerlike koel vertrekke met aankoms en welkomdrankies en eetgoedjies, tot die sap en muesli vir ontbyt. Benita en haar gesin gaan uit hulle pad uit om die kuier so welkom as moontlik te maak. Die plekkie is baie netjies en toegerus. Ons was as vriende daar, maar het klaar besluit om volgende keer die kinders saam te neem. Hulle gaan dit verskriklik baie geniet. Die hoogtepunt is, as jy vroeg opstaan en buite op die gemaklike stoele sit met jou koppie koffie en kyk hoe die wild kom water drink, net so paar meter voor jou.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.

Jakkelsroep Akkommodasie
Kasper S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasper S

Awesome stay with best service received.

Benita and her team has a winning recipe for letting you feel welcome, we had a awesome stay. The service is next level and the accommodation clean and neat. We had all we were promised and more. We will visit again.

Sandy M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M

Lovely guest house.

We had such a lovely time. The farm animals kept my son busy and everyone was so friendly. Will definitely be back.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Thank you, hope to see you soon.

Jakkelsroep Akkommodasie
Lizle C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle C

We had an amazingly awesome time.

Our kids had so much fun spending time outdoors and with the animals on the farm.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer, ons waardeer opreg en ons hoop ons sien julle gou weer.

Jakkelsroep Akkommodasie
Veranda N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veranda N

Baie netjies. Goeie kliëntediens en rustige atmosfeer.

Baie netjiese woning. Sal vir seker weer besoek.

Ronald D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald D

Oustanding, attention to detail.

Highly recommended visit. Spacious, comfortable and very cosy.

Nadia D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D

Jakkalsroep is kos vir jou siel.

Die plaaslewe in die dag en nag geluide in die nag, laat jou weer opnuut besef hoe nodig mens dit het om net soms weg te kom uit die stad en weer jouself te vind. Die rustigheid van die plaaslewe in die dag en jakkalse wat roep vroeg nag was presies wat ons nodig gehad het. Mens is weer terug in die natuur en ons as gesin het weer kwaliteittyd saam spandeer.

Jakkelsroep Akkommodasie se terugvoer

Beste Nadia, so bly julle het jul tyd hier geniet, ons hoop om julle weer spoedig te sien.

Jakkelsroep Akkommodasie
Celeste O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Netjies en gerieflik.

Ons gesin het baie lekker daar gebly. Dankie vir die ekstra moeite en gasvryheid.

Renschi D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renschi D

Baie lekker.

Meer toegerus as die meeste plekke waar ek oornag het. Regtig geen klagtes nie.

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 6) 84 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang