Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkelsroep Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker, gemaklik en baie ontspanne. Jakkalsroep is baie goeie waarde vir geld en was net wat ons nodig gehad het! Ons het in Eenheid 2 gebly - die huisie was baie netjies en skoon en het 'n goed toegeruste kombuis (vir ons behoeftes) met 'n lekker groot yskas en vrieshokkie! Die braai op die stoep was 'n treffer en ons het die meeste van die tyd by die huis daar gespandeer en met sononder het ons lekker gesit en kyk na die wild wat kom water drink het. Lekker naby aan Dinokeng - die grondpad was in goeie toestand en ons het elke dag ingegaan en lekker baie tyd gespandeer in die reservaat. Het 'n lekker video aangestuur wat omtrent al my vrae vooraf beantwoord het en dit duidelik gemaak het hoe alles lyk. Die enigste negatiewe was die voeten-eind van die dubbelbed dit moeilik gemaak het om te slaap vir my (maar net omdat ek meer as 2m lank is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Relaxing spot to share with friends. Lovely campsite with boma and pool. The private ablutions are modern and clean. The hosts are so friendly and accommodating and would highly recommend this getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Salig in die bos. Ons het 'n dames wegbreek gehad by Jakkalsroep. Ons huisie was skoon en netjies met alles wat mens sal nodig hê. Ons was aangenaam verras met vars melk, beskuit, muffins, sweeties en warmwatersakkies. Dit is 'n rustige wegbreek weg van die gejaag van die stad. Mens kan lekker gaan stap of fietsry. Daar is selfs 'n swembad vir die warm somersdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike plekkie! Jakkelsroep is 'n pragtige plek in die hartjie van die natuur, met 'n rustige atmosfeer wat perfek is vir 'n wegbreeknaweek. Die akkommodasie is goed versorg en bied 'n uitsig wat die siel voed. Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Dit is 'n ideale bestemming vir ontspanning en om die natuur te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlonipha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxing. Had a lovely stay. It's super affordable and neat. My daughter's 14, 11, and 10 all enjoyed their stay. All 3 took a liking to the animals, especially the horses, and had something to look forward to. We didn't need to leave the accommodation for entertainment elsewhere, which was a plus for me. It's relaxing and very close to game lodges with beautiful restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlike gewees en sal beslis weer Jakkelsroep besoek. Ons het heerlik gebly en die naweek was te kort. Pragtige plaas en netjiese verblyf en ons gasvrou het ons goed verwelkom en alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Relaxing. Our family had a wonderful stay at Jakkelsroep. We enjoyed the serenity and view of the animals and sunset the most. Our unit was beautiful inside, equipped with everything you will need. We will definitely be visiting again. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gerus by Jakkalsroep. Ons het heerlik gebly by Jakkalsroep. Dit was stil, rustig en privaat. Die eenheid is gerieflik ingerig, mooi, netjies en skoon. Ons was bederf met sap, muffins en heerlike beskuit. Kon kwaliteit tyd saam met die gesin spandeer. Vir die prys is dit baie goeie waarde vir geld en ek kan dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Mooiste stil unieke verblyf. Jakkalsroep is presies wat ons nodig gehad het. Asemrowende sons-ondergange, stilte en net wees saam as gesin. Mooiste verblyf en als wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer gou "ontsnap" na die plekkie om ons batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Just what our souls needed. We had a wonderful, peaceful stay at Jakkalsroep. The accommodation was perfect. A little slice of true African bush with magical African sunsets. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 6) 84 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang