Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkelsroep Akkommodasie

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jakkelsroep Accommodation is in die hartjie van die bosveld op 'n plaas, 40 km vanaf Pretoria geleë. Die area is malariavry.

Eenheid 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugverkoeling. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkmer het 2 driekwartbeddens. Elke slaapkamer het 'n waaier. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Gesellige eetarea met stoele is ook beskikbaar. Gaste kan 'n lieflike stoep met braaigeriewe en 'n plonspoel geniet. Gratis Wi-Fi

Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n waaier. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eetarea. Die eenheid spog ook met 'n stoep met braaigeriewe en 'n swembad. Gratis Wi-Fi

Die Tent-chalet met lugverkoeling bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort, donkie warm water sisteem. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffiemaakgeriewe toegerus. Braai geriewe asook gratis Wi-Fi

Die Meerkat Tent bied met lugverkoeling bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed asook opslaan bank vir 2 kinders onder 12, buitebadkamer met stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffiemaakgeriewe toegerus. Braai geriewe asook gratis Wi-Fi.

Al die bogenoemde verblyf bied onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die Tent-chalet en Meerkat Tent en kampeer terein deel toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met sonkragligte. 'n Kinderspeelarea met 'n klimraam en trampolien is ook beskikbaar.

Wild op die perseel en sluit rooibokke, njalas, vlakvarke, jakkalse, volstruise, sebras, blesbokke en kleiner wild in. Gaste kan sterrekyk en na die jakkalse luister, maar daar is 'n streng geen-geraas en geen-diere-voer-beleid.

Ons is dierevriendelik, maar slegs indien vooraf gereël word, skoonmaak fooi R200 word gevra. Reëls moet nagekom word.

Jakkelsroep is 7 km vanaf die Tsukulu-hek van die Dinokeng-wildreservaat en die tuiste van die Groot Vyf en strek oor ongeveer 23 000 hektaar ongerepte natuur. Besienswaardighede in die area sluit begeleide wildritte, voetslaanroetes, bootvaarte en 'n verskeidenheid restaurante in. Dit is ook 9 minute vanaf die Lion and Cheetah Sanctuary, wat wildritte en diereinteraksie-ervarings bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andri S
Saam met vriende
5.0
Rus vir die siel, vriendelike diens en gerieflike tuiste. Benita en haar span het ons met regte plaas-gasvryheid verwelkom! Die eenhede is pragtig en ...
Sien meer
Okt 2024
Anika V
5.0
Klompie gesinne kuier saam. Ons het 'n fees gehad by Jakkalsroep. Ons was 4 gesinne met kleuters. Dit was lekker dat die kinders vrylik kon rondbeweeg...
Sien meer
Sep 2024
Jaco L
5.0
Lekker, gemaklik en baie ontspanne. Jakkalsroep is baie goeie waarde vir geld en was net wat ons nodig gehad het! Ons het in Eenheid 2 gebly - die hui...
Sien meer
Aug 2024
Mandy P
Saam met vriende
5.0
Relaxing spot to share with friends. Lovely campsite with boma and pool. The private ablutions are modern and clean. The hosts are so f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marlize E
Saam met vriende
5.0
Salig in die bos. Ons het 'n dames wegbreek gehad by Jakkalsroep. Ons huisie was skoon en netjies met alles wat mens sal nodig hê. Ons was aangenaam v...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Gaste dink Jakkelsroep Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 6) 88 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang