Jamala Madikwe Royal Safari Lodge
Beskrywing
Die lodge bestaan uit 5 luukse Jamala Madikwe Villas. Elke villa het lugversorging, 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n uitsig oor die grasvlaktes en watergat. Die badkamer het 'n instapstort, bad, dubbelwasbak en toilet, sowel as 'n aantrekkamer. Bad- en swemhanddoeke, sowel as toiletware word voorsien. Elke villa het 'n eetarea en 'n knus sitkamer met 'n kaggel. 'n Kroegyskassie en koffie- en teemaakgeriewe is komplimentêr. Die stapeldeure bied toegang tot 'n houtdek met luukse buitegeriewe soos 'n privaat randvloeiswembad, buitestort en 'n sitarea met sonstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf sluit in: - Verwelkomingsdrankies, all etes voorberei deur die lodge se bekroonde sjefs, en sekere plaaslike drankies soos huiswyn, alkoholiese drankies, koeldrank, tee en koffie. - 'n Oggend- en middag-wildrit in 'n oop-wildvoertuig met 'n gekwalifiseerde veldwagter. - Optel en aflaai by die lodge se vliegveld.
Huisreëls
- Madikwe Wildreservaat se ingansfooi en bewaringsfooi is nie ingesluit nie. Ingangsfooie sluit 'n inryfooi van R180 per persoon of invliegfooi van R240 per persoon in. Die bewaringsfooi is R165 per persoon. Dié fooie is onderhewig aan verandering.
- Vir buitelandse kaarttransaksies moet gaste asb. seker maak dat die bank bewus is van 'n buitelandse transaksie wat gaan plaasvind.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Via Molatedi Hek, Madikwe Wildreservaat, 2840, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang