Janeve Guest Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Samuelstraat 3, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Janeve Guest Cottage is 'n knus tuinkothuis met slaapplek vir 2 gaste, perfek geleë in Alberton, Gauteng.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n sitkamer en kombuisarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die sitkamer is oopplan na die kombuis wat toegerus is vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n 3-sitplek etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.
Hierdie slaapkamer lei na 'n privaat patio met buitemeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Samuelstraat 3, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Janeve Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Samuelstraat 3, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng