Japie's Yard Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Witbooi-straat 43, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Japie's Yard Self-Catering is 'n gesellige selfsorgwoonstel in die hartjie van Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Die eenheid is naby die middedorp, strand en restaurante.
Hierdie smaakvol versierde eenheid het houtvloere in die slaapkamer. Tot 2 gaste kan van die verblyf gebruik maak. Die slaapkamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en daar is ’n privaat badkamer met ’n toilet en stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, ketel, mikrogolf en yskas toegerus.
Ekstra geriewe soos ’n TV met internet, ’n klein boekversameling en braaigeriewe.
Gaste kan visvang, valskermspring, kajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hendrik Witbooi-straat 43, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Japie's Yard Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Witbooi-straat 43, Swakopmund, 0000, Erongo