Jas-Malliam Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 39, Upington Uitbreiding, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jas-Malliam Gastehuis is in Upington, 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit bied gerieflike verblyf.
Gaste kan kies tussen kamers met lugversorging wat elk plek vir 2 gaste het. Elke kamer het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Elke badkamer het ’n bad, en daar is WiFi, ’n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar.
Upington bied verskeie aktiwiteite soos gholf, visvang, bootry en riviervaarte. Gaste kan die Kalahari Oranjemuseum, Die Oranjerivier Wynkelder en ander besienswaardighede soos Die Eiland, Spitskop Natuurreservaat en die Kgalagadi Oorgrenspark besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Randstraat 39, Upington Uitbreiding, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 39, Upington Uitbreiding, Upington, 8801, Noord-Kaap