Jasmine Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Calie H - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige buurt, veilig en stil.
Jasmine Cottage se terugvoer
Dankie. Jammer oor die rugby, was ongelukkig buite my beheer. Sport is nie gewoonlik die rede waarom besoekers Hermanus toe kom nie en julle wou mos kom vir die Walvisfees. Dankie dat julle alles so mooi netjies gelaat het. Voorspoed met julle volgende avonture.
Eunice M - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie gaaf, vriendelik en moeite gedoen om ons tuis te laat voel.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle was baie aangename gaste en sal altyd welkom wees.
Karen H - Jun 2024
Algehele gradering
Privaat, sentraal, boomryk.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was 'n plesier om te huisves en dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies gelos het. Julle is altyd welkom. Groete en beste wense.
Roderick P - Feb 2024
Algehele gradering
Best holiday in years.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you! You were superb guests and you're most welcome. Best wishes, Marinda
Salomie L - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en vriendelike gasvrou.
Jasmine Cottage se terugvoer
Dankie vir julle vriendelikheid. Hoop om julle eendag weer te sien. Groete.
Johan P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie in 'n stil buurt.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie, Johan en ook dat julle alles netjes gelos het. Altyd welkom. Groete, Marinda
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Voorsiening vir kragonderbrekings.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige terugvoer, en van my kant af - baie dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom. Groete, Marinda
Lynne M - Sep 2023
Algehele gradering
Jasmine Cottage was perfect for us, close to everything with a lovely garden.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you Lynne. You were wonderful guests and will always be welcome. Regards, Marinda
Jack C - Apr 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you, Jack. You were super guests and think for leaving everything so nice and tidy.
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie, Willem. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Andre L - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Jasmine Cottage se terugvoer
Dankie André. Baie dankie vir julle vriendelikheid, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Martin N - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely!
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you, Martin! You were a super guests and will always be welcome, and also thanks for leaving everything nice and tidy. Best wishes, Marinda
Hennie L - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename, veilige en sentrale verblyf in Hermanus.
Lees meerJasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie Erika, vir julle vriendelikheid en dat julle alles so netjies agtergelaat het. Het ook ons geselsie oor kuier by kinders in die buiteland baie geniet. Julle was aangename gaste en is altyd welkom. Groete, Marinda
Hanlie V - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige, mooi, skoon en netjiese plekkie wat goed toegerus is met alles en nog meer wat jy nodig mag hê.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie, Hanlie. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees. Groete, Marinda
Shaun C - Apr 2023
Algehele gradering
Quiet, safe and comforatable.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you, Shaun! I’m glad you had a pleasant stay. Best wishes, Marinda
Charlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, loopafstand van dorp.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie, Charlene. Ek waardeer julle insette opreg, en sal dit ter harte neem. Julle is altyd welkom.
Chris W - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful and lovely.
Lees meerGwendolene G - Nov 2021
Algehele gradering
Most amazing stay.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you so much, Gwendolene. You’re most welcome.
Corne V - Okt 2021
Algehele gradering
Knus
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom.
Neaz F - Okt 2021
Algehele gradering
This place is absolutely value for money!
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you so much for your lovely words, and thanks for leaving everything so super tidy. You're welcome anytime.
Jacobusjohannes M - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en vriendelike diens.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit baie. Julle was baie bedagsame en vriendelike gaste en sal altyd welkom wees. Julle seuntjie is pragtig, en gelukkig om julle as ouers te hê. Bly gesond en voorspoed. Groete, Marinda.
Erika S - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige losstaande cottage met baie goeie sekuriteit en WiFi.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd welkom. Beste wense.
Deon R - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Omgewing Baie rustig.
Jasmine Cottage se terugvoer
Dankie Deon. Julle is meer as welkom. Best wense, Marinda.
Paul T - Sep 2020
Algehele gradering
Weekend stay.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you, Paul. Glad you enjoyed it. You'll always be welcome. Best wishes.
Holly G - Aug 2019
Algehele gradering
Great place!
Jasmine Cottage se terugvoer
Dear Holly,
Thank you for the nice feedback. You were fantastic guests.
Also, thank you for leaving everything so super clean and neat.
I am sorry I wasn't there to check you out. I hope you enjoyed your time in Hermanus.
Best wishes,
Marinda
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker ontspannende atmosfeer.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie, Herman! Julle was wonderlike gaste en ek will julle bedank dat julle alles so netjies agtergelaat het.
Julle sal altyd welkom wees.
Beste wense,
Marinda
Annekie F - Mrt 2019
Algehele gradering
So pragtige, rustige hawe vir moeë reisiger.
Jasmine Cottage se terugvoer
Baie dankie, Annekie. Dit was so lekker om jou te ontmoet, en dit sal lekker wees om jou weer te sien. Ons wil jou ook bedank dat jy alles so mooi netjies en skoon gelos het. Jy was 'n wonderlike gas en jy sal altyd welkom wees.
Terence L - Okt 2019
Algehele gradering
Very clean and nice garden.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you, Terence! I'm glad you enjoyed your stay. Enjoy the rest of your trip. Best wishes!
Peter V - Aug 2019
Algehele gradering
Well-positioned accommodation. Friendly helpful owner.
Jasmine Cottage se terugvoer
Thank you very much for your feedback, and thank you for leaving everything neat and tidy. You will always be welcome.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang