Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Michele W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Enjoyed! Very comfortable, clean and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you, Michelle.

Calie Henning H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige buurt, veilig en stil. Baie lekker, kon net nie Springbok Rugby in woon eenheid kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Dankie. Jammer oor die rugby, was ongelukkig buite my beheer. Sport is nie gewoonlik die rede waarom besoekers Hermanus toe kom nie en julle wou mos kom vir die Walvisfees. Dankie dat julle alles so mooi netjies gelaat het. Voorspoed met julle volgende avonture.

Eunice M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gasvrou baie gaaf, vriendelik en moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Baie aangenaam en veilige opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie. Julle was baie aangename gaste en sal altyd welkom wees.

Demarlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Die verblyf was goed, maar daar kan opgraderings gedoen word in die kombuis. Ons het 'n naweek daar gebly en het alles gehad wat nodig is. Die slaapkamer en badkamer is baie netjies, modern en goed toegerus. Die woonkamer/kombuis is wat ons betref nie voldoende nie. Die kombuis kan opgegradeer word en 'n ordentlike opwasbak ingesit word en nie 'n gesigwasbak om skottelgoed in te was nie. Die oop rakke vir die potte en panne is hoog. Baie moeilik om potte en panne in 'n gesigwasbak te was. Vir die prys per nag verwag 'n mens 'n beter opset vir die kombuisarea. Met 'n klein bietjie moeite kan die plekkie baie aangenaam wees. Verder is daar nie by al die vensters diefwering nie en is dit 'n veiligheidsrisiko. As dit warm is, kan of wil 'n mens nie graag die vensters oopmaak nie. Veiligheid is in vandag se tyd 'n baie groot faktor. Ons motor was egter agter 'n hek, wat baie goed is. Ons gasvrou was gaaf en behulpsaam. Hierdie is net voorstelle wat dit 'n baie aangename plekkie kan maak en nie noodwendig negatiewe kritiek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Privaat, sentraal, boomryk. Die huisie is totaal privaat gelëe in 'n pragtige boomryke area in 'n mooi tuin. Daar's 'n groot melkhoutboom by die ingang! Die middedorp is maklik te voet bereikbaar. Ons het baie lekker daar gebly toe ons koor, Vox Cape Town, tydens Fynarts in Hermanus opgetree het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was 'n plesier om te huisves en dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies gelos het. Julle is altyd welkom. Groete en beste wense.

Roderick P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Best holiday in years. Extremely pleasant. Best holiday we've had for years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you! You were superb guests and you're most welcome. Best wishes, Marinda

Salomie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lekker gebly en vriendelike gasvrou. Aangename verblyf. Goed toegerus en ligging goed. Stapafstand van middedorp en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
Jasmine Cottage
Dankie vir julle vriendelikheid. Hoop om julle eendag weer te sien. Groete.

Johan P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie netjiese plekkie in 'n stil buurt. Dit was netjies, skoon en ook sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie, Johan en ook dat julle alles netjes gelos het. Altyd welkom. Groete, Marinda

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Voorsiening vir kragonderbrekings. Kort 'n naambord vir Jasmine Cottage voor huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie vir die gunstige terugvoer, en van my kant af - baie dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom. Groete, Marinda

Lynne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Jasmine Cottage was perfect for us, close to everything with a lovely garden. If you want to self-cater the kitchen area is small, but with the amount of great eating places in Hermanus, this wasn't an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you Lynne. You were wonderful guests and will always be welcome. Regards, Marinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07d4a258d504a426aa407b522688cd178255978501cf858b78e622a1859c8e1694b7dd8504fa43361c7335c09d4db5985726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 48 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.410865110157 19.246004693807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang