Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jasmine Cottage is in die rustige woonbuurt Eastcliff, in die kusdorpie Hermanus geleë. Die dorp se natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken. Dit is stapafstand vanaf die middedorp, walviskykpunt, sportgronde, kuspaadjie en restaurante.

Die losstaande, 1-slaapkamer-eenheid is op die eienaars se perseel geleë en akkommodeer 2 volwassenes met 'n kind jonger as 2 jaar. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. 'n Babybed en hoë stoel kan gereël word vir 'n kind jonger as 2 jaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, broodrooster en ketel terwyl die sitkamer 'n eetkamertafel, bank, TV met Netflix en YouTube het. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n privaat tuin, braai-area en veilige parkeerplek in. Daar is geen wasmasjien nie, maar daar is 'n wassery baie naby en gaste se wasgoed kan daar afgelewer en weer afgehaal word teen 'n ekstra koste. Groot sportbyeenkomste vind ook gereeld hier plaas.

Hermanus het 'n verskeidenheid opwindende natuurlike, kulturele en historiese aktiwiteite wat dit die moeite werd maak om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Jasmine Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jasmine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07d4a258d504a426aa407b522688cd178255978501cf858b78e622a1859c8e1694b7dd8504fa43361c7335c09d4db5985726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 48 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.410865110157 19.246004693807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang