Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmyn

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danré M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik! Ons verlowingsnaweek by Jasmyn was werklik onvergeetlik. Hierdie juweel van 'n plek was die perfekte keuse om die groot vraag te vra. Die akkommodasie is pragtig versier met aandag aan detail wat 'n warm en gesellige atmosfeer skep. Die see-uitsig is asemrowend en dra by tot die romantiese en rustige atmosfeer. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar – van uitstekende geriewe tot 'n netjiese, goed toegeruste kombuis. Die gasvrou was besonder vriendelik en behulpsaam, wat ons ervaring net nog meer spesiaal gemaak het. Ons kan Jasmyn ten sterkste aanbeveel vir enige spesiale geleentheid of 'n wegbreek naweek. Dit was werklik 'n onvergeetlike ervaring in elke opsig! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderful and peaceful. Wonderful and peaceful lovely rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonnaline W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Vriendelike ontvangs van, huis voldoen aan alles. See uitsig vanaf die sitkamer. Stylvol, gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Super and relaxing. Great stay, fire was very welcome. Overall a very well-kept and modern home away from home, will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Duane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 59, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc9737e78f16bb400d4a785230b27112bf6a38cf25ff1e8130ceb1044317d361efd7f069ac63fd7cc79afd34f93d0b029e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 59 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3573532 18.1582057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang