Java's Finch Rest
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron-straat 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Java Finch Rest is 'n lieflike eenheid in Port Alfred en bied gaste ruim en gerieflike verblyf binne maklike bereik van die strand (10 minute se stap) en die Royal Port Alfred Gholfklub. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike, privaat oornagverblyf.
Die eenhede beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuisie en badkamer, wat gemaklik tot 2 volwassenes kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, strykyster, mini-stoof met oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit ook 'n TV, veilige parkeerplek, gratis WiFi en lugversorging in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Heron-straat 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Java's Finch Rest het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron-straat 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap