Java's Finch Rest
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron-straat 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Java Finch Rest is 'n lieflike eenheid in Port Alfred en bied gaste ruim en gerieflike verblyf binne maklike bereik van die strand (10 minute se stap) en die Royal Port Alfred Gholfklub. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie wat op soek is na gerieflike, privaat oornagverblyf.
Die eenhede beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, sitkamer, kombuisie en badkamer, wat gemaklik tot 3 volwassenes kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, strykyster, mini-stoof met oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit ook 'n TV, veilige parkeerplek, gratis WiFi en lugversorging in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Heron-straat 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron-straat 4, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang