Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeanrienette

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Leoni J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Strandfontein is 'n pragtige rustige plek waar jy sielerus vind. Ons verblyf was baie gerieflik. Woonstelletjie goed en smaakvol ingerig. Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Pebble Beach het die mooistem kleurryke seeklippies. Interessante roetes wat gery kan word buite die dorpie self. Ons sal beslis weer besoek aflê daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jenny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Die vriendelike gasvrou. Sy het ons binne 'n paar minute vinnig vertel van als wat nodig is om te weet en te sien. Die blyplekkie het ons stoutste verwagtinge oortref. Maak net seker jy vat maar kos saam, want die winkeltjie het net die nodig ste en dit sluit nie noodwendig 'n brood of buns in nie. Eetplekke is nie volop nie en takeaway nog minder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

We enjoyed the stay, although it was awkward to eat and sleep in the same room. Next time I will be more specific. My bad. The bedding definitely needs an upgrade and the pillows need to be replaced, especially those brown suede ones. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2020

Fantastiese ligging, wens ons kon langer bly. Kommunikasie vooraf, ontvangs en fasiliteit was alles puik, baie dankie. Skoon met alles wat nodig is. Baie dankie, ons sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhoda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Naweek wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is gemaklik en goed toegerus, maar kan doen met groter stortkop. 'n Bonus was die veilige parkering in motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon & Leoni
Jeanrienette
Thank you for your input and really glad you had a good stay.

Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

Nie my tipe vakansie nie. Ek hou van warm see en ander setup.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Heerlik ontspan en die see geniet. Smaakvol ingerig- pragtige uitsig. Baie vriendelik ontvang en die diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon & Leoni
Jeanrienette
Baie dankie, Jan. Ons is bly julle het dit geniet! Groete Alan

Dioné P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Geweldige uitsigte, goeie ligging en wonderlike mense! Ons ervaring die afgelope naweek was uit hierdie wêreld. Die kliëntediens was tops en die gemeenskap in die algemeen is net merkwaardig. Hulle is baie doeltreffend en ons het ons verblyf baie geniet, net jammer die naweek het so vinnig gegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon & Leoni
Jeanrienette
Hi Dioné, Thank you so much! It was a pleasure to accommodate you here in Strandfontein. Hope to see you again soon Kind regards, Alan

Pamela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Beautiful sea view. Just what we needed - a compact apartment with everything one needs. Wonderful helpful hosts and a perfect view of one of South Africa's most beautiful beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon & Leoni
Jeanrienette
Thank you for the positive review, we do have a beautiful beach.

Lukas D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2018

Ruim. gerieflike akkommodasie. Ideaal vir 'n groot gesin of verskeie pare. Heerlike stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon & Leoni
Jeanrienette
Dankie, ons waardeer u kommentaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon & Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkellaan 51, Strandfontein, Matzikama, 8151, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzB68Wln1jGodpkqDnBnS9rZPgSkWuGjM7rkUuTVmeyorMWZax1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 51 Kronkel Weg Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.750975657304 18.228481560946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang