Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeffreys Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n klein oondjie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuisie lei na die sitarea met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slim-kaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ekstra gaste sal toegelaat word om te oornag sonder die eienaar se vooraf kennis en goedkeuring nie.
Pas asb. die geriewe in die huis mooi op.
Indien jy iets beskadig of breek, probeer dit met dieselfde item vervang of laat kontant geld agter sodat die eienaar dit kan vervang.
Laat asb. die eenhede in dieselfde toestand waarin jy dit ontvang het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n stapelbed en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slim-kaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure bied toegang tot 'n binnebraaiarea met 'n etenstafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ekstra gaste sal toegelaat word om te oornag sonder die eienaar se vooraf kennis en goedkeuring nie.
Pas asb. die geriewe in die huis mooi op.
Indien jy iets beskadig of breek, probeer dit met dieselfde item vervang of laat kontant geld agter sodat die eienaar dit kan vervang.
Laat asb. die eenhede in dieselfde toestand waarin jy dit ontvang het.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris-straat, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d3b76922e38642d3293746ede471b023c2a772ab72aa73337ebd8ed44c825de67d0683aacd358e05f799fc22f0e2130e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Drommedaris Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053380464323 24.919161534675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang