Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jersey Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chantal T
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Sielerus en hemel op aarde. Pragtige verblyf en omgewing ongelooflik mooi. Die mooiste uitsig en so stil. Absoluut gaande oor Jersey Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whellan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

'n Wonderlike bestelling om werklik te rus! Linda, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid se dekor is pragtig en toegerus om aan elke moontlike behoefte te voldoen. Vars plaasmelk 'n bonus! Ek sit Jersey Cottage beslis op my lys van gunsteling bestemmings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jersey Cottage
Ag, dit is dié lekkerste lekker om sulke terugvoer te ontvang. Ons is baie bly as ons gelukkige gaste gehad het. En ons hoop ons sien julle gou weer op die plaas.

Alida G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Onvergeetlik! Die huisie is pragtig en baie volledige toegerus. Ons verblyf by Jersey Cottage was wonderlik. Linda is 'n fantastiese gasvrou en ons is bederf met heerlike warm beskuit, vars melk en paaseiers vir die kinders! Die huisie is volledig toegerus en ons kon heerlik ontspan op die stoep met pragtige uitsig. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jersey Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Alida. Ons waardeer dit opreg. Ons is altyd dankbaar wanneer ons families hier by ons gehad het wat lekker gekuier het en goeie memories van hulle saamwees huistoe neem. Hoop ons sien julle gou weer op die plaas. Linda

Lizaandré H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

5-ster! Heerlik! Pragtige ligging, goed toegerus en dierbare eienaars wat altyd bereid is om te help. Ons was tuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie aangenaam, vriendelike mense, baie netjies en skoon. Wat 'n lieflike plek om te ontspan, in 'n beeldskone veilig omgewing. Gasheer Johan was baie vriendelik, en ons dadelik laat tuis voel. Beveel dié verblyf ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jersey Cottage
Ons is baie bly julle het lekker gekuier Jaco. Hoop om julle weer op die plaas te verwelkom in die toekoms. Groete, Linda

Berna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Beeldskoon en rustig. Dit was 'n ideale wegbreekplek vir my en my man. Stil. Beeldskone ligging. Die kothuis self is keurig versier, funksioneel en gemaklik. Gaan definitief die kinders bring en een van die groter kothuise bespreek. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jersey Cottage
Baie dankie vir die goeie terugvoer Berna. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle gou weer hier op die plaas te sien. Linda

Marzel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2018

Rus vir die siel. Ons het elke rustige oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Jersey Cottage
Beste Marzel, Baie dankie, ons is baie bly dat julle die rustigheid op die plaas geniet het. Groete, Linda

Rohan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Rustigheid vir hart en siel. Awesome plek en ligging. Rustig rondom en 'n berg- en plaasuitsig wat regtig oor en oor gekyk na kan word. Lekkerste plekkie vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfeel 4/174 Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36ca72105a7befebedf331c403e844384d107df8b62366b17c4200aa26ad46c630b6b8f9907462e884fe461605aef1c278e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 4/174 Farm Skuinskraal 10 km from Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.937414293905 22.692475002342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang