Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jessie's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 136 resensies vir Jessie's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Belinda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Heerlik gekuier.

Heerlik gebly, baie dankie vir jou gasvryheid, hulp en vriendelikheid.

Shawn W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W

Fantastic.

Awesome place. Perfect setting.

Conrad G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad G

It's was amazing.

We had a lovely stay, best part was the view of the 'Sea'. We will definitely be back.

Anica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T

Net 'n plesier om daar te bly.

Heerlik gebly. Plekkie is eenvoudig maar goed toegerus en naby genoeg aan baie bedienswaardighede dat dit nie 'n beslombernis is om daar uit te kom nie. Kon braai en het ook lekker by plaaslike restaurante geëet.

Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Puik.

Baie lekker gebly, die gasheer is ook vriendelik en hulpvaardig.

Hardus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus K

It was amazing.

It was lovely with a stunning sea view.

Nathan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan F

Peacefully beautiful.

Most definitely a good place to stay.

Karen P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Uitsetekende plek vir 'n wegbreek.

Baie netjies en die uitsig is baie mooi vanuit die kamer. Oom is 'n baie gawe persoon. Baie dankie vir alles.

Jonathan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Rustig. Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was rustig en dit was 'n goeie manier om bietjie weg te breek van die besige stad af. Die uitsig was fantasties. Dit was beslis 'n belewenis en sal dit definitief weer doen.

Savannah W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah W

Wonderful and peaceful, excellent place to stay!

It was an absolutely wonderful stay! We needed a place to stay for a meeting the next day, and we were so happy with Jessie's Place! Incredible pool, fantastic and comfortable apartment, lovely braai, and a stunning view! It was so peaceful and happy. And the host was so kind and helpful. We highly recommend this place! And look forward to staying again!

Wilma M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Incredible.

We went there for our honeymoon. It was amazing.

Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Hemels op aarde.

Dit was verseker 'n besonderse ervaring.

Lyndon W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon W

Very nice, quiet place to stay.

Nice place to just relax and just de-stress and everything you need is there.

Megan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan P

It was absolutely awesome, the view, the friendliness of the owner. Will definitely go again.

It's a nice break from home, to fall asleep with the sound of the water, amazing.

Carla G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Wow! An amazing weekend.

Leon is an amazing host. We had the best weekend stay ever. Quiet and peaceful and every need possible, is taken care of. Thank you so much for making our engagement weekend unforgettable.

Quentin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R

Sorgvry, kalm, asemrowend mooi.

Waar om te begin, na 3 weke op toer was Jessie's Place soos manna in die woestyn. Pragtige uitsig, rustige omgewing, alles wat jy nodig het word voorsien. Leon is baie vriendelik en behulpsaam, ons sal beslis weer terug gaan.

Madelein T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T

Fantastic, baie welkom gevoel en vriendelik.

Dit was heerlik, 'n lekker cosy plek. Skoon en Leon was baie vriendelik, het ons sommer van begin af tuis laat voel.

Yolandie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Baie lekker gebly.

Alles was baie lekker gewees. Leon is baie gasvry en het uit sy pad uit gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak. Die plekkie is toegerus met als wat jy nodig het.

Am D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Am D

Pragtige see-uitsig.

Ideale plek as jy die see wil sien vanuit jou bed. Vriendelik ontvang.

Daniel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D

Wow, what a great place to stay as a couple. Leon was an excellent host and the views were divine.

I would recommend this place to any couple who needs a romantic weekend away. Worth the money and a very beautiful place.

Jacques C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Peaceful and falling asleep to the sound of the sea. Micro living at it's best. Max 2 people and you will be loving your break.

Leon is wonderful, caring and a real gentleman. Humbled.

Soene K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soene K

Was so relaxing and the hospitality was awesome thanks.

We enjoyed the Wales and the dolphins. The view was excellent hospitality was excellent and its very neat and clean.

Nelie / Kerneels E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie / Kerneels E

Aangename verblyf.

Diens was baie vriendelik en behulpsaam.

Louis L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Uitstekende diens en gasvryheid uit die boonste rakke.

Gehaltediens en wonderlike uitsig.

Chelma S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chelma S

Netjiese plekkie by die see.

Alhoewel bietjie uit PE, is dit 'n ideale plekkie om te bly en die see te ervaar. Pragtige uitsig. Stortarea is bietjie klein, maar andersins baie oulik om te oornag.

Dawid R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid R

Tuis.

Die mense laat jou welkom voel, doen moeite om seker te maak ons is gemaklik sal verseker teruggaan. Baie dankie.

Bianca J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

Eerste aand as huwelikspaar.

Dit was 'n wonderlike end vir ons troudag. Die see-uitsig is pragtig en die huisie is baie netjies. Baie dankie.

Shawn H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn H

Uitstekend.

Baie lekker plekkie met die beste gasheer. See-uitsig die beste met 'n fantastiese swembad en kuierarea.

Magda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Veilig, gasvry, asemrowend.

Een van die beste keuses nog vir verblyf. Leon is een van die mees vriendelikste, ingeligste gashere wat ons ooit leer ken het en sal definitief Jessie's Place weer kies.

Coenie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie R

Jessie's Place is 'n pragstuk wat alles bied en nog meer.

Jessie's Place is 'n pragtige eenheid, met asemrowende uitsigte. Leon is 'n gasheer duisend, propvol informasie en verskriklik aangenaam. Jessie's Place is beslis een van die top 10 plekke waar ek al oorgebly het, en ek sal definatief weer daar bly. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, dit is skoon, veilig en bitter gemaklik.

Linda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Awesome.

Pragtige uitsig en uitstekende diens. Sal weer gaan.

Sara L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara L

Perfect spot for a place with ocean view.

Nice self-catering, small but really tidy and neat. Not recommended for a family of 4 with big kids.

Allistair S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistair S

Sien sterre.

Dit was baie lekker. Uitstekende gasheer wat ons baie welkom laat voel het. Ons sal beslis weer wil gaan kuier.

Clayton N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton N

Absolutely marvelous, breathtaking views, perfect spot for a romantic getaway.

Jessies Place is quiet, romantic and intimate feels like we were on a boat floating on the water perfect location and comfortable.

Andrea C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C

Absolutely fantastic.

Owner of the establishment was extremely kind, the view is amazing. Space a bit confined, but there is literally everything you need. Value for money. I would definitely go there again.

Belinda H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda H

Kos vir die siel.

Absoluut wonderlike uitsig en see se 'geraas' in jou ore. Fantastiese wegbreek vir 'n paar dae. Sal weer gaan.

Christelle D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Goeie plekkie vir 'n ruskans uit die stad.

Leon was 'n fantastiese gasheer. Alles wat ons sou nodig hê was voorsien. Ek sal definitief Jessie's place aanbeveel.

Aubrey C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey C

Fantastiese wegbreekplekkie teen die oseaan.

Die eienaar was baie bedagsaam, vriendelik en hulpvaardig. Die akkommodasie is klein maar ten volle toegerus. Netheid kan nog bietjie opgeskerp word bv. gordyne, vensters was baie vuil en selfs stukkend. Die dubbelbed was glad nie op standaard nie en die kussings moet definitief vervang word. Andersins was dit 'n lieflike wegbreeknaweek.

Jessie's Place se terugvoer

Dankie vir jou info. Op die bed is daar 6 kussings, groot kontinentale en dan 4 kussings, 2 harder en 2 sagte kussings. Gaste verskil oor hoe hulle kussings moet wees. Het dit verander nou na nuwe harder kussings. Die kant gordyn verwyder nou net die normale een met die seelug wat dit klam hou.
Bed geen antwoord, is 'n nuwe een. Die vensters pleit skuldig met seelug moet dit elke dag gedoen word.
Groete
Leon

Jessie's Place
Simoney M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoney M

Ongelooflik

Dit was my honeymoon en dit was fantasties. Wens Ek kon tyd terugdraai. Dit was regtig lekker.

Adele H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Lieflik, skoon en vriendlik.

Definitief een van die beste vakansies in 'n lang tyd. Gasheer Leon is uitstekend. Die plekke is skoon en netjies, naby die kus met pragtige uitkyk oor die see vir dolfyne en walvisse. Lekker still en sonder sekuritietprobleme. Ek het alleen orals geloop met niks drama nie.

Reana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana B

Volledig toegerus en baie mooi uitsig oor die see.

Baie goeie diens en kan die plekkie aanbeveel.

Willa B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa B

Perfeksie op sy beste! Mooiste huisie met asemrowende uitsig. Super skoon en netjies.

Baie gerieflike huisie met alles wat mens nodig het. Lekker naby PE, maar tog ver genoeg van stad geraas. Pragtige restaurant met see uitsig naby. Lieflike plek, geskik vir besigheidsreisigers, vakansiegangers ens. Vriendelike eienaar.

Renate J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate J

Adventure and relaxing the view is an ACE

If you looking for a great getaway to just relax unwind Jessie's Place is Ideal. This place is for that couple who want to reconnect with nature and each other without the fuss and frills. Our stay was very pleasant and the accommodation did not lack anything, the owner, Leon is a fantastic person to deal with and he makes sure that you are safe and well assisted with how to get around the area like where to buy great seafood and so forth.

Olga S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga S

Snoesige plekkie met alles wat jy nodig het.

Die uitsig uit die huisie is asemrowend en die eienaar maak seker daar word in al jou behoeftes voldoen.

Mj S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj S

Puik.

Baie lekker daar gekuier. Leon is baie gasvry en gee goeie raad rakende die area. Baie klein ekstra verrassings wat baie aangenaam was. Dankie Leon.

Amanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Awesome, relaxing, beautiful.

The place is peaceful and beautiful view.

Bertram H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertram H

Lovely view

Lovely fresh sea air.

Frikkie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V

Fantasties.

Dit was 'n wonderlike plek, baie still en rustig, sal beslis weer kom. En aan Leon, baie dankie vir jou vriendelikheid dit word opreg waardeer en baie dankie vir als.

Zandra H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandra H

Pragtige uitsig. Leon is baie gasvry. Lekker gebly en sal weer daar bly.

Kan dit aanbeveel. Pragtige plek.

Jacqueline B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B

Die gashere het uit hulle pad gegaan om verbly gerieflik te maak.

See-uitsig goed vir die siel. Veilige parkering. Goed-toegeruste eenheid.

Laeticia I - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laeticia I

Natuurskoon, vars lug en mooi uitsig

Gasheer vriendeik en behulpsaam. Pragtige see uitsig en hut gerieflik, maar effens te klein. Beddegoed het nie vars en skoon geruik nie wat ’n plus punt sou gewees het.

Corrin A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrin A

Beyond expectation!

Most amazing place ever!

Annalien S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S

Ongelooflik.

Uitsig is fantasties en Leon is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Audrey A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey A

'n Baie fantastiese bederfnaweek van gasvryheid en asemrowende uitsig.

Die uitsig oor die see was beeldskoon en die privaatheid is opreg waardeer. Die gasvryheid van die eienaar was baie opvallend. Ons sien uit om terug te kom na Jessie's Place.

Hester H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Beste uitsig. Alles wat jy nodig kan kry, was daar.

Sal beslis teruggaan. Leon beste gasheer ooit. Sleutel gegee en afstandbeheer. Gesê ons moet WhatsApp as ons enige iets soek. Hom nooit weer gesien nie. Presies hoe dit hoort. Beste uitsig ooit. Alles wat jy moontlik kan nodig hê, was reeds daar. Tot ys en hout. Sal ongetwyfeld weer gaan!

Lia E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia E

Peaceful, relaxing and safe.

A wonderful place to stay with a lovely sea view. We even saw whales. Accommodation that has everything you need and I would highly recommend it to everyone. We will definitely be going back again.

Amelia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Beste uitsig ooit en baie gasvry.

Baie gasvry en het alles gehad wat nodig was. Pragtige uitsig en sal beslis weer besoek.

Dirk V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Nice convenient loft overlooking the sea. Well equipped, safe and very friendly people.

Jessie's Place is a well equipped loft type accommodation. Very well located overlooking the sea and for us very close to friends that we were visiting. Very good value and highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice, gerieflike loft met 'n uitsig oor die see. Goed toegerus, veilig en baie vriendelike mense.

Jessie's Place is a loft wat goed toegerus is. Baie goeie ligging met 'n uitsig oor die see en vir ons baie na aan vriende wat ons besoek het. Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Istvan C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istvan C

Lekker verby. Love daai place.

Gasvryheid 100%. Sal ek dit aanbeveel? Vir seker! Daar is 'n lekker eetplek naby en dis naby genoeg aan Kini Bay vir 'n lekker strand en skulpies optel. Jessie's Place sal my weer sien.

Alette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette V

Was so lekker, reg langs die see, uitstekende gasvryheid en afronding!

Wat 'n heerlike plekkie, knus, veilig, gerieflik en reg langs die see. Silwerskoon met wonderlike ekstras. Ook heerlike gasvryheid! Kan nie wag om weer te gaan nie!

Andries S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Suited our needs perfectly.

Host has supplied every thing you could need. From binoculars, heater, air conditioner, milk and bottled water in the fridge and a whole lot more. Had a very pleasant stay and would definitely go back. Host was very friendly. Beautiful view. Neat, natural garden.

Wessel O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel O

Wonderlik.

Baie goeie uitsig en ware see-belewenis.

Brendon R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon R

What an awesome place.

Lovely place with an awesome view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n wonderlike plek.

Lieflike plek met 'n wonderlike uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

David C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Rustig gesus deur die see!

'n Pragtige 'log cabin' skep die perfekte atmosfeer. Mooi uitsig, swembad en braai-area. Was verbaas oor al die ekstras: hout, ys, melk, eetgoedjies en nog baie meer! Leon is so gasvry en behulpsaam. Hy het ons op hoogte gehou met nuus oor die weer en kyk uit vir dolfyne. Baie dankie. Sal definitief weer terugkom. Die tydjie was beslis te kort!

Paul P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Jessie's Place is awesome. Magnificent location and views, best service you could hope for. Go there today! You will enjoy it.

The outlook and views from this wonderful little self-catering venue are amazing. Such a cosy and comfortable base from which to explore the local beaches and restaurants. Leon is an excellent host and you will want for nothing. The unlimited braai wood provided was a surprise and so welcome. So many venues miss this point. We will definitely return if we have the opportunity to travel to Seaview again.

Etiene O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etiene O

Onvergeetbare naweekwegbreek-juweel.

Die wonderlikste bederf en ontspanning wat ons in jare gehad het. Asemrowende uitsig oor die see en absolute rus en vrede. Ideale wegbreek-juweel.

Aldrin H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldrin H

A great getaway with a personal touch.

Leon is truly a peoples person. Its the small things that count and Leon goes out of his way to please. We definitely looking forward to our next stay. Thanks, Leon.

Martin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Dit was tot dusver die ongelooflikste en rustigste verblyf ooit!

Die perseel en omgewing was uit 'n boek uit. Die ontvangs van hoë gehalte met die beste vriendelikheid daarby. Onbeskryflike uitsig en geriewe het dit baie spesiale gemaak. Vir my volgende wegbreek sal Jessie's Place my eerste voorkeur wees.

Chris S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Pragtige uitsig en gerieflike kamer.

Water was te warm, het eienaar in kennis gestel. Toilet is bietjie knap. Jammer ons kon nie langer bly om 'n dag of twee op die rotse te loop nie.

Bernard V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V

Nice place.

A very nice, clean and friendly place, definitely going again.

Marnus J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Perfek vir 'n persoon wat wil gaan dink.

Sien sterre.

Anthonio S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonio S

Very friendly and a home away from home.

Leon and his wife are very friendly. They had firewood, charcoal and lots of ice ready for us to just unpack and braai. The pub just down the road is also very friendly and the spar is also very helpful and friendly. Jessie's Place has everything that you need - Free WiFi, full DStv, air con and lots more. The view is so amazing, wish that we had a place like that, as it is really a home away from home.

Rohanel B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohanel B

Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Goeie diens en het baie lekker gebly.

Mariana V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Rustig, met pragtige uitsig!

Ek kan Jessie`s Place vir enige een aanbeveel. Die uitsig is fantasties en alhoewel dit klein is, is daar alles wat jy nodig het. Ons het vriendelike diens van die gasheer gekry en dit was 'n baie aangename verblyf.

Charmaine G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Dit was fantasties en die uitsig baie mooi.

Ons sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand. Regtig alles was reeds daar, het niks nodig gehad nie, gee baie meer as enige ander plekkies. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal nooit spyt wees om die plekkie te gebruik nie.

Sinethemba S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinethemba S

Everything was perfect.

Leon the host was just superb, he made us feel welcomed even before we arrived at his place. When we got there, he was so friendly, the room was very neat and tidy and he had lovely snacks put in the room for us. He even went as far as texting us the next morning to find out if everything was still okay. He made our stay so lovely. We will definitely be going back there time and time again.

Desne R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desne R

We really had a good time. Will come again.

See stars.

Irma H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H

Gasvry, heerlik gekuier.

Vandat ons daar gearriveer het, is on welkom geheet. Die plek is pragtig ingerig, met absoluut elke liewe ding waaraan mens kan dink. Strykyster, strykplank, genoeg handdoeke, verkyker, haardroër, ens. Jessie's Place het regtig die ekstra myl gegaan.

Jared V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared V

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly, en baie welkom gevoel.

Lucille G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille G

Nice plekkie, awesome mensies, en stunning view!

Ons sal defnitief weer teruggaan, ons tydjie was te kort. Baie lekker gekuier en die plekkie self is perfek. Die geluid van die see in die agtergrond en stunning view!.

Martin O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin O

'n Privaat studio met swembad en braaigeriewe.

Die eienaar, Leon, het 'n kort oorsig van omgewing en besienswaardighede gegee. Die studio beskik oor al die nodige toerusting. Sal dit beslis weer gebruik.

Chesna G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chesna G

Lovely and peaceful.

See stars.

Craig G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig G

Quaint room with an amazing view of the unspoilt rockpool.

Quiet and private room with a beautiful view.

Donavin J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donavin J

'n Lekker wegbreek.

Ons is van die plaas af. Dit was heerlik om bietjie weg te breek en langs die see te rus. Jessie's Place is 'n baie aangename plekkie. Vriendelike kliëntediens van eienaars en 'n baie mooi plek. Het dit baie geniet.

Bianca G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Rustige atmosfeer, beslis waarde vir jou geld.

Alles was perfek, as jy wil ontspan en rustig verkeer is hierdie beslis die regte plek vir jou. Ons het dit omtrent geniet!

Anne V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Ons gaan return customers wees.

Ons was baie tevrede met die reëlings/verblyf/uitsig/kliëntediens van LekkeSlaap en Jessie's Place. Eienaars het fantastiese piekniekmandjie gereël, was besonders behulpsaam en vriendelik.

Landi S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi S

Absolutely amazing.

It was absolutely lovely, peaceful and relaxing. Very friendly host, would definitely go there again. Thanks Leon, we had a great time.

Leanne V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne V

Baie lekker gebly, privaat, rustig met 'n ongelooflike uitsig. Sal nie op 'n ander plek gaan slaap as ek weer in die omgewing blyplek soek nie.

Ek sal Jesses Place aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreek soek. Rustiger met 'n beter uitsig sal jy nie kry nie. Netjies en skoon.

Frikkie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

Sal ver soek om beter te kry.

Woonstel het absoluut alles (skêr, flits, verkyker, speelkaarte, snesies ens.) en dis afgerond met 'n "female touch" wat by min plekke te vind is. Pragtige plek ,vriendelike mense wie jou onmiddellik tuis laat voel.

Sanet S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Ongelooflik mooi en rustig.

Die plek is wonderlik, als en nog meer, vriendelike eienaars, skoon, netjies, rustig, sal dit beslis aanbeveel.

Gordon M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M

Heerlik ontspannend en netjies.

Baie netjies, alles beskikbaar en baie vriendelik.

Beverley B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Uitmuntend!

Ons sal Jessie's Place enige dag vir enige iemand aanbeveel. Na ek my bespreking op LekkeSlaap gedoen het, het Leon (die eienaar) die oggend van ons aankoms my geskakel om te bevestig dat als nog in orde is vir ons besoek. Met aankoms is ons baie baie vriendelik verwelkom deur Monica en Leon (die vriendelikste gasheer en gasvrou wat ons al ontmoet het). Ons akkommodasie was pragtig versier, baie smaakvol en kry 'n volle 10 uit 10 (die see-uitsig is asemrowend). Monica en Leon het voortdurend kom vra of ons iets benodig ... en dit na hulle reeds ALS vir ons reggemaak het (insluitend, ys, hulle eie braaiplek met hout, en nogal hulle eie garage (waarvan Leon vir ons beide beskikbaar gestel het omdat ons 'n sleepwaentjie gehad het). Klein sjokolade en 'n pakkie "snacks" sowel as yskoue gebottelde water het ons ook in die akkommodasie ingewag. Als klein dingetjies wat 'n mens raaksien en baie waardeer. So, Leon en Monica, julle kry volpunte vir 'n pragtige plek en vir puik diens. Ons hoop as ons eendag weer in die omgewing is om weer by julle aan te klop vir akkommodasie.

Hennie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Fantasties.

Jessie's Place bied alles wat benodig word met 'n fantastiese see-uitsig. Leon was baie gasvry en hulpvaardig. Dit is 'n stil en veilige omgewing weg van die stadsgewoel, maar baie naby die nuwe winkelsentrum. Ek en my vrou het twee nagte daar oornag, met byna dieselfde stilte van die Karoo.

Chantal P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Dit was verby asemrowend!

Leon is 'n baie vriendelike en aangename mens. Sommer dadelik op jou gemak laat voel en alles was so mooi in plek en gereed toe ons daar aankom. Sal enige tyd teruggaan.

Richard H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

Wonderlik.

Die ontvangs was hartlik en ons het dadelik tuis gevoel. Waarde vir geld, veilig en privaat. Ons sal Jessie's Place aanbeveel aan enigiemand wat in die PE area is. Ons het wakker geword met die klanke van die see in ons ore en die mooiste uitsig oor die see. Ons sal definitief weer terugkom en hierdie keer sal ons langer bly en bietjie kuier op die dek langs die swembad. Dankie weereens vir 'n lekker aand weg van die huis af.

Lee-ann C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann C

Jy vergeet van als.

Ek kan gerus mense aanbeveel na Jessie's Place. Met aankoms voel jy al klaar net rustigheid. Ontvangs van die beste (vriendelik ens. nes dit moet wees). Wanneer jy klaar uitgepak het, begin jy jou verblyf veral geniet wanneer mens op die bed lê of net sit en na die see kyk. Dis 'n gevoel wat net beleef kan word, nie regtig beskryf kan word nie.

Eric A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric A

Vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het was dit uitstekend.

Wil net aan ons gashere baie dankie sê vir hul vriendelik ontvangs, dit het die verblyf lekker gemaak, weereens baie dankie aan Monica.

Marna P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P

Stil, privaat vakansie

Absoluut waarna ons gesoek het! 'n Stil, privaat, "cosy" plek, met seegolwe wat ons elke oggend en aand groet! Seaview is nie te ver van ander strande en sentraal PE nie! Ons is vriendelik ontvang en is graag gehelp met enige ander versoeke. Jessie's Place word definitief aanbeveel deur ons! Geen steuringe van die stadslewe nie.

Jannie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Wonderlik.

Pragtige uitsig. Net jammer die badkamer is regtig baie klein.

Albert V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert V

Avontuurlustig

Ideaal vir naweekverblyf met wonderlike uitsig oor die see.

Marthie H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie H

Pragtige uitsig, aangename gasheer en snoesige plekkie.

Die plekkie is klein en snoesig veral in die week wat ons daar was - sonskyn maar koud en baie sterk winde. Gasheer baie gaaf en behulpsaam. Bietjie klein vir lank bly, maar as jy baie rondry ideaal. Die badkamertjie net baie klein - my man baie lank en groot en kon nie normal op toilet sit en ek is kort en my knieë was amper teen die muur. Die stort ook nie regtig vir groot persoon. Verder als wat nodig is en ekstratjies soos koffie, tee, sneesdoekies, sjampoos, ens. word voorsien en mooi ingerig.

Andrea D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea D

Beautiful and will be back there.

Will definitely recommend to others and will be back.

Anel S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel S

Voorwaar waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang deur Leon. Ons het heerlik gekuier met 'n asemrowende uitsig. Verblyf was netjies, skoon en sakpas. Baie dankie.

Tershia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tershia V

Moet herken ek't in B&B gebly met ontbyt ingesluit vir goedkoper, ek was effens teleurgesteld.

Die wind het verskirklik gewaai so was glad nie ideeal om in 'n houthuisie te oornag nie. Die mense was lieflik maar moet erken ek't selfs in Plett per nag 60 m van die strand af met breakfast goedkoper betaal.

Jessie's Place se terugvoer

Goeie middag Tershia,
Ons is vreeslik jammer dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie, maar ongelukkig kan ons nie die weer voorspel nie. Hou ingedagte dat Jessie's Place 'n "self-catering" eenheid is en ons tarief per eenheid is en nie per persoon soos by 'n "B&B" nie. Dit is hoekom ons al die ekstra's verskaf soos bottel water, 2 soorte koffie, tee ,melk, witsuiker, bruinsuiker, sout, peper, braaisout, braaihout, ys, "snacks", vol DSTV kanale asook gratis Wi-Fi. Let wel dat die see ook ongeveer 60m van die eenheid af is en jy dit te alle tye kan sien en hoor.
Baie dankie nogtans dat jy by Jessie's Place gebly het.

Jessie's Place
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mellisa W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa W

Dis absoluut Hemel op Aarde!

Regtig amazing, gaan verseker weer teruggaan.

Petro D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Rus en vrede in 'n pragtige, veilige omgewing.

Baie dankie Leon en Monica. Leon jy het regtig uit jou pad gegaan om alles vir ons so gemaklik moontlik te maak. By Jessie's Place het ons meer gekry as wat ons verwag het! Dit is waarskynlik die skoonste plekkie waar ons nog ooit gebly het. Die uitsig oor die see is asemrowend! Daar is werklik alles wat jy nodig het. Ons het die paar dae baie geniet en baie dolfyne gesien. Ons het in alle opsigte veilig gevoel. Ek sal die plekkie oral aanbeveel en hoop om weer te besoek.

Julize O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julize O

Dit was baie lekker.

Ons was baie vriendelik verwelkom en rondgewys waar alles is toe ons daar arriveer. Alles was netjies en skoon. En die plekkie het alles wat mens nodig het vir 'n kort vakansie. Dit het ook die mooiste see-uitsig en is lekker stil.

Rachel F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel F

Baie netjies, pragtige plek, uitstekende diens... het ongelooflik lekker gebly!

Dit was heerlik cosy en ongelooflik uiteensit. Sal dit definitief aanbeveel!

Gerhard M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer.

Sal verseker weer daar gaan bly.

Nancy V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy V

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies, eienaar baie vriendelik en ons tuis laat voel. Sal definitief weer terugkeer vir 'n lekker vakansie. See-uitsig is 'n belewenis en die geluide van die branders terwyl jy slaap was net te ongelooflik. Baie dankie Jessie's Place!

Edwin D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin D

Baie rustig en veilig daar.

Sal beslis weer gaan.

Hein R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R

Asemrowend!

Jessie's Place was vir ons 'n ongelooflike ervaring met 'n gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel.

Ronel B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Een woord - wonderlik!

Dit was onbeskryflik mooi en goeie diens.

Sougnet B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sougnet B

Absoluut wonderlik.

Pragtige plek, sal beslis weer gaan.

Chrissie G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie G

Dit was ongelooflik en sal beslis weer gaan. Ons beplan om daar te gaan vakansie hou.

Ek sal graag weer daar wil gaan vakansie hou.

Hannelie M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Waarde vir geld.

Gasvrye ontvangs, baie netjies, pragtige uitsig.

Johmare B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johmare B

Dit was absoluut heerlik en die uitsig 'n lus vir die oog.

Die uitsig asemrowend. Die eienaar was baie tegemoetkomend en vriendelik. Die blyplek was netjies en skoon en baie snoesig.

Joanita C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita C

Fantastiese uitsig!

Verblyf was heerlik, baie netjies en skoon. Leon was 'n uitstekende gasheer wat probeer het om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal enige tyd weer hier gaan vakansie hou.

Hannelie M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Fantasties.

Vriendelike diens, absolute waarde vir geld en fantasties uitsig!

Elma D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Wonderlike wegbreek van die normale aktiwiteite, lekker ontspan in 'n rustige omgewing!

Die eenheid was netjies en skoon, toegerus vir 'n kort vakansie, net soos wat dit geadverteer word. 'n Baie mooi uitsig op die see. Die eienaars is vriendelik en gasvry, dankie Leon vir al die hulpvaardigheid. Ons was veral bly oor die dolfyne wat ons kon sien. Ons kan Jessie's Place aanbeveel veral as jy 'n rustige wegbreek geleentheid soek.

Sid S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sid S

Gerieflik en bekostigbaar.

Baie aangenaam. Leon is baie behulpsaam en vriendelik.

Howard J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Howard J

Baie lekker knus, 'n vriendelike en behulpsame gasheer en 'n pragtige uitsig.

Jessie's is baie netjies en goed toegerus met 'n fantastiese uitsig oor die see. Dis groot genoeg vir 2 mense, maar beweegruimte binne is redelik beperk. Steeds goeie waarde vir wat jy betaal.

Shirley K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley K

Perfek vir 'n rugsakreisiger of as jy van die gypsy gevoel hou.

Ai, as dit nie vir Leon se behulpsaamheid en Monica se persoonlike sorg vir die verwelkomingsgoedjies was nie, sou ek nie so sleg gevoel het om te klik nie. Dit is juis daai alles wat mens "nodig" het, wat die piepklein dakruimte en pakplek nog kleiner maak. En die elektriese bedrading wat dit voorsien het my dadelik laat wonder of ons vakansieversekering in orde is. Ja, die toilet is werklik ongemaklik. Die veilige parkering waaroor ek navraag gedoen het en geadverteer word as "toesluit, onderdak, veilig", is in werklikheid net van die straat af. Nogtans 'n heerlike tydjie beleef.

Jessie's Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoering en oor die elektriese bedrading, dit is seker die bedrading wat u in die een kas gesien het.
Die bedrading is nie aktief nie en word slegs gebruik tydens krag onderbrekings waar dit met die kragopwekker gekoppel word sodat die tv en ligte aan geskakel kan word, Jammer het nagelaat om dit te noem maar met ESKOM wat deesdae so op en wakker is vergeet ek daarvan.
En ja, stem saam met die gypsy gevoel. 'n Mens moet partymaal wegbreek en dolfyne, walvisse sit en bekyk met die branders wat raas in jou ore en net die rustige gevoel kry.
Parkering, jammer, ek het vergeet om die motorhuis aan te bied.
Jessie's Place is klein, ja, maar nie piepklein nie en die ekstras soos verkyker ens., ek sê liewers te veel as te min.
Bly om te sien julle het jul tyd hier geniet.
Groete tot volgende keer

Jessie's Place
Jet V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jet V

Heerlik.

'n Naweek-huisie waar ek verseker weer 'n opkikker vir die stadslewe sal gaan haal. Leon en vriende het mooi na ons omgesien. Sien jou gou weer gaan kuier by Jessies Place.

Erwin Zwart A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin Zwart A

Mooie accommodatie en geweldig uitzicht.

Kleine, maar erg mooie accommodatie op een mooie en schone locatie met een schitterend uitzicht over de zee. Alle benodigdheden zijn in het huis aanwezig.

Ellis T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellis T

Baie kliëntgeoriënteerd.

Baie netjies. Hulle het aan alles gedink om die kliënt se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Hulle het uit hul pad gegaan om ons "buitengewone versoek" toe te staan. Ons sal beslis terugkeer en die mooi plek aanbeveel.

Heleen V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

So goed soos 5*.

Ek reis baie en op min plekke kry jy meer as waarvoor jy vra. Jessie's Place is een van daai.

Lizette L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Ek is baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel.

Dit was fantasties om net terug te keer na sterre, maan en see. Geen straatligte nie. Dit was salig! Seaview is lekker naby aan als. Ek kon elke dag wakker word en lekker rustig verkeer met die mooiste uitsig en ek kon gaan doen wat ek wou binne redelike afstand. Die verwelkoming was uitstekend en Leon is baie gasvry. Hy het uit sy pad gegaan om alles lekker te maak en ook te vertel van plekke waarna ons kon gaan. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit is rustig en mens kan lekker rus.

Dorita D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita D

Absoluut fantasties, uitstekende diens en ekstras, en gasvryheid.

Ons is ongelooflik welkom laat voel deur die eienaars, heelwat ekstra dienste en die plek was absoluut netjies, uniek en mooi. Ek sal Jessie's Place aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek na 'n bederf-tyd in 'n ongelooflike mooi en romantiese plekkie.

Will K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Will K

Baie lekker gebly!

Sien die sterre.

Riekie S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie S

Fantastiese uitsig en gasvryheid uit die boonste rakke!

Alhoewel die plekkie bietjie klein was het die uitsig en Leon se gasvryheid opgemaak daarvoor. Leon het ons elke keer per SMS laat weet wanneer die dolfyne en walvisse in die omtrek was. Alhoewel ons al 30 jaar getroud is, het ons soos wittebroodsduifies gevoel.

Chrissie W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie W

Skoon en netjies.

Netjies skoon, vriendelike ontvangs, pragtige uitsig.

Peter D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Nice and cosy.

Please see the stars.

Barry S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Baie mooi en netjies en mooiste uitsig!

Baie mooi en netjies en mooiste uitsig! Baie moeite gedoen tot in die fynste detail. Sal Jessie's Place verseker aanbeveel!

Rene S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Stunning, relaxing getaway

Accommodation was immaculate. Every need was catered for, the owners really went out of their way to ensure a pleasant relaxing stay. Bathroom a little small but other than that, perfect :-) Stunning view.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albatros-rylaan 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NzU5YmE3LTAzMDYtNDY4OS1iM2Q4LWUxYjJlZDU1NTc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 12 Albatros Drive Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.016456300621 25.366411788957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang