Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jetty Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wilna M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Perfekte ligging, stil en so vriendelike mense. Perfek vir my en baie stil. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste poësie en besondere nostalgiese argitektuur. Beste keuse! Selfs duurder opsies sou ons nie so gelukkig gemaak het nie. Hierdie is die nostalgiese argitektuur wat bewaar moet word en wat toeriste aantrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en lekker! Was baie lekker naby aan die see by 'n grasperk om met die hond te gaan stap en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas M
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Puik, uitstekende ligging. Uitstekende plek met baie vriendelike personeel. Sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jethro H
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Great value for money. The unit I stayed in had everything I needed to cook meals and to braai. The unit was neat and clean, and the fan kept it cool inside while the temperature was high outside. The staff were polite and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooi blyplek met uitstekende diens. Ons het eers om 21:00 by Jetty Self-Catering ingeboek a.g.v. 'n baie slegte pad tussen Solitaire en Walvisbaai. Mark was op sy pos om ons te ontvang. Ons kamer was baie goed toegerus en ons het deurlopend uitstekende diens ontvang. Die see en promenade is letterlik net oorkant die straat. Ons sal beslis weer by Jetty Self-Catering oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Cosy little apartment! With stunning views. We had a good comfortable stay, the location is perfect. Beautiful view from the balcony and the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle-mari V
1 nag
5.0
Jul 2023

Bekostigbaar, gerieflik en fantastiese ligging! Jetty Self-Catering is perfek geleë. Die kamers is goed toegerus met die heel lekkerste matrasse vir 'n goeie nagrus. Mede-Parkrunners, ons het sommer na die Parkrun gestap (1,7 km weg). Het deurentyd veilig gevoel! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfekte ligging. Heerlike woonstel met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gekuier op die stoep met die see-uitsig. Dit is stapafstand van restaurante, die stalletjies, akwarium en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastiese akkommodasie. Ons het 5 ster-behandeling gekry. Die lekkerste eenheid met 'n TV en 'n braai. Reg teen die see en loopafstand van alle winkels. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Anton Lubowski-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABScZND1gOEDHbXUBp71tIo3pop10SAAgWamYBkngmQ6ZyBmCaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Corner off Strand and Anton Lubowski Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.681721207529 14.522960420086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang