Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somer Sout

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sandra M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Baie lekker. Ons het maklik toegang tot die huis verkry. Die huis was baie skoon en netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was 'n lekker bottel wyn om ons te verwelkom. Ons het veral die braaivertrek met die binnebraai en pizza-oond baie geniet en die meeste van die tyd daar gekuier. Dis jammer dat die kaggel in die sitkamer-area nie gebruik mag word nie, veral in die winter. Die wifi het beperk gewerk en daar was 'n probleem met van die kragproppe wat die krag laat afskop. Ons sal egter weer die huis bespreek, veral in die somer sodat die buite kuierarea ook benut kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corné
Somer Sout
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer, Sandra! Bly jul het dit geniet. Ons het darem goeie nuus dat ons nou "fibre" wifi geinstalleer het en ons weet dit gaan sommer baie beter wees vir ons gaste. Ons sal beslis opvolg oor die kragproppe en die kaggel. Sien uit om jul weer te ontvang. Vriendelike groete, Corné

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R7 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 7 (Hoek van 3de Laan en 9de Straat), Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09b5b89ebb87f4226113ef124c9073eedbf113c1095e655058ee7516ee2b29486e6d13d8008abd7cb466a13dacb3822f1836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 7 3rd Avenue (Corner of 3rd Avenue and 9th Street) Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406544720222 19.275369346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang