Journey's End
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter-singel 3, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Journey's End is in St Francisbaai geleë en is 'n pragtige selfsorghuis wat die ideale wegbreek vir 'n gesin of vriende is. Hierdie verblyf is net meters vanaf die strand.
Dié grasdakhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Derde solderslaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n buite-wasarea. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoofketel, skottelgoedwasser, lugbraaier, broodrooster, koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die ruim leefarea beskik oor oorgenoeg gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n buite-sitarea waar gaste 'n uitsig oor die verblyf se groenigheid kan bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Strande, restaurante en winkels is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Peter-singel 3, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter-singel 3, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang