Joyful
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoëlstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Joyful is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan Suid-Afrika se Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir gaste wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, hemelblou water, gekalkte kothuise, tradisionele vissermans-argitektuur en eindelose wit strande.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die leefarea het 'n ingeboude braai, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 902
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Stormvoëlstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Joyful het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormvoëlstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap