Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joyful

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
3.9
Yulanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxing, comfortable and safe. Was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Joyful
Hi Yulanda, thank you for the review. So happy that you enjoyed your stay at Joyful. We look forward to welcoming you back again.

Kim H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Peaceful. Pleasant stay, cosy house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amy V
Kort verblyf
4.0
Okt 2024

Joyful was die perfekte wegbreek, net veilige parking & dak reën so bietjie in. Ons het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Very relaxing, beautiful place. Very relaxing, beautiful, will be returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wernen A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wow die huis perfek, veral vir kinders vanweë die swembad. Rustigheid tops. Paternoster baie uniek, rustigheid, pragtige see, vriendelikheid van die dorp se mense, alles binne stapafstand. Joyful perfekte huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Charming and comfortable. Such a charming little home. Perfectly situated and great for families with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Joyful
Hi Angelique, so nice to hear you enjoyed Joyful. Lovely house for families with children, we look forward to welcome you back sometime again in the future.

Roseline P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Rustig, my kinders het dit geniet. Alles was perfek. Dis net die parkeerplek vir die voertuie wat ons bietjie onrustig laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Joyful
Hi Rosaline Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet. Die parkering kan soms 'n probleem wees ek stem. Hoop ons kan jul weer eendag terug verwelkom.

May-allan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2021

Dit was baie nice. Sal weer enige tyd terugkeer na Joyful.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Joyful
Baie bly om te hoor julle het lekker gebly in Joyful May-Allan. Ons sien uit na jul volgende besoek

Keagan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2021

Cosy, spacious, safe, fully equipped & great outside area. Peaceful and rustic/modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Joyful
Hi Keagan, Joyful is a lovely house indeed. We hope you enjoyed your time with us and that we will see you again in the future.

Natascha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2021

Alles wat jy nodig het vir 'n self-catering-plekkie. Die kinders het baie lekker in die swembadjie geswem. Gerieflike plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 832

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoëlstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ccd51f38032ec4e9eee8a6e7a5c50e20238b43169f799b55842898a467fe6855976af9437993a42d607981123b64e596b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Stormvoël Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809081209609 17.895976212616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang