Juda Haus Lodge
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namwi-eiland, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Juda Haus Lodge is strategies geleë langs die majestueuse Zambezirivier, net 6 km vanaf die Katima Mulilo dorpskern en slegs 1,2 km van Ngoma se hoofpad af. Die lodge het 'n uitsig oor die Namwi-eiland, 'n pragtige plek vir skemerkelkies.
Juda Haus Lodge bied verblyf in luukse chalets en 'n gesinshuis met lugversorging. Elke eenheid het 'n skryftafel, skoon linne, vars handdoeke, 'n slim-TV, 'n kluis en toegang tot braaigeriewe. Die meeste van die eenhede het hul eie kombuisgeriewe met stowe, oonde, mikrogolwe, yskassies en ketels.
Die Kumbela Restaurant op die perseel bied ontbyt, middagete, aandete en buffet-etes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Namwi-eiland, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Gaste dink Juda Haus Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namwi-eiland, Katima Mulilo, 0000, Zambezi