Just A Bed On Donkin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 54, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Just A Bed On Donkin bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die historiese dorpie Graaff-Reinet, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied 3 pragtige eenhede, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenhede spog met asemrowende berguitsigte, en gaste kan ook van die gemeenskaplike braai-areas gebruikmaak. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, museums, verskeie restaurante en staproetes binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Claudie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 78
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Donkinstraat 54, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Just A Bed On Donkin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 54, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap