Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Uitsig
-
Prys sluit in Linne, Handoeke en basiese Koffie/Tee voorsiening.
Klein kombuisie wat basies toegerus is met Mikrogolf, Ketel, Breekware, Eetgerei en Yskas. Let asb daarop dat daar GEEN stoof of oond in die eenheid is nie. Daar is 'n gas stoof in die gemeenskaplikke area wat gebruik kan word.
Braai geriewe is beskikbaar. - Uitsig - Gesin
-
Prys sluit in Linne, Handoeke en basiese Koffie/Tee voorsiening.
Klein kombuisie wat basies toegerus is met Mikrogolf, Ketel, Breekware, Eetgerei en Yskas. Let asb daarop dat daar GEEN stoof of oond in die eenheid is nie. Daar is 'n gas stoof in die gemeenskaplikke area wat gebruik kan word.
Braai geriewe is beskikbaar. - Binnehof
-
Prys sluit in Linne, Handoeke en basiese Koffie/Tee voorsiening.
Klein kombuisie wat basies toegerus is met Mikrogolf, Ketel, Breekware, Eetgerei en Yskas. Let asb daarop dat daar GEEN stoof of oond in die eenheid is nie. Daar is 'n gas stoof in die gemeenskaplikke area wat gebruik kan word.
Braai geriewe is beskikbaar.
Huisreëls
- 'n Geldige vorm van identifikasie word vereis wanneer gaste inklok.
- Rook is in alle eenhede verbode. Maak asb. van die buite-areas gebruik en wees bedagsaam teenoor ander gaste.
- Die toilette op die perseel het septiese tenks. Moenie enige vreemde of nie-bioafbreekbare items in die toilet afspoel nie.
- Neem kennis dat Kaapschehoop geen munisipale dienste ontvang nie. Dit beteken dat elke perseel sy eie dienste vir vullis, afval, riool en water moet voorsien. Die eienaars vra dus dat dienste spaarsamig gebruik word.
- Gaste wat beplan om ná 19:00 te arriveer, moet vooraf reëlings met die gashere tref.
- Kaapsche Draai is privaat eiendom en die reg van toegang word voorbehou.
- Geen terugbetalings sal gemaak word nadat betaling ontvang is en gaste toegang tot die eenhede gekry het nie. Terugbetalings sal slegs oorweeg word indien die bespreking se bepalings dit toelaat.
- Gaste wat nie vir hul bespreking opdaag nie of net vir 'n gedeelte van hul bespreking bly, sal nie 'n terugbetaling ontvang nie.
- Gaste betree die perseel op eie risiko.
- Die eienaar en personeel sal nie verantwoordelik gehou word vir enige eise deur gaste vir verlies of skade aan enige eiendom, veiligheid of besering van enige aard nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang