Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsehoop Horse Trails - Stable House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapsehoop-pad, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kaapsehoop Horse Trails - Stable House is op 'n skilderagtige plaas bo-op die Drakensberg-platorand, aan die buitewyke van Kaapsehoop. Dit bied 'n gerieflike toevlugsoord vir natuurliefhebbers en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word tussen die gaste gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep en 'n braai-area buite waar gaste kan ontspan en die natuurlike omgewing geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie eenheid is die oorspronklike stalkompleks uit die vroeë bosboujare waar die bosbouers hul perde aangehou het. Stable House het steeds die aanloklike atmosfeer van 'n stal. Perdry langs begeleide roetes word op die plaas aangebied terwyl aktiwiteite in die omgewing voetslaan en geskiedkundige toere insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kaapsehoop-pad, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapsehoop-pad, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa669195159cf8647d73061fa44e0dc3b0d42e4dcff41b4831e5248ae6e35d501ac8db213a1ae03abef213c5cb111abf337c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense Kaapsehoop Road Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.557680189577 30.732065887924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang