Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kairos Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Philip O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik en gemaklik. Baie lekker gebly en dit is amper of die see teen jou voete spoel al is jy in die kamer so naby as wat dit aan die see is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Suster se 60ste bygewoon. Ons het lekker gebly en 'n wonderlike uitsig oor die see gehad. Als wat jy nodig het, en die warm water is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gebly by Kairos Cottage. Sal beslis weer daar wil bly. Die ontvangs, die kamer, die uitsig, die ontbyt, alles was uitsonderlik. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly by Kairos Cottage. Dit is skoon en gerieflik met die heerlikste ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, pragtig, ontspannend. Baie lekker verblyf! Fantastiese uitsig en baie vriendelike diens ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

As above. Excellent. Sophisticated, quiet, convenient, good value, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Pragtige oornagplekkie met heerlike ontbyt! Netjies, skoon en vriendelike personeel! Definitief 'n aanbeveling, veral met die pragtige sonsondergange!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Was baie lekker en alles wat nodig is vir ons kuier was in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very relaxing and great view of the ocean. Comfortable and beautiful, friendly people and exquisite view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend! Hierdie is 'n uitstekende oornagplek. Ons het baie lekker hier gebly en alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend
Christoffel ...

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreplinstraat, Shark Island, Lüderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNWYxODRiLTY2ZTItNDgzNS04NDYyLTQ2Y2VjNzEwNTkxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Kreplin Street Shark Island 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.636553909124 15.15234396739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang