Kairos Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kairos Lodge is in Houtbaai en is op 'n perseel van omtrent 1 ha met 'n uitsig op Tafelberg. Dié grasdakkothuis is in die rustige Disa Riviervallei.
Verblyf word in 2 aparte eenhede gebied. Die eerste eenheid is op die grondverdieping en die ander eenheid is op die eerste verdieping. Albei eenhede het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV met OpenView, WiFi en braaigeriewe. Die boonste eenheid, Disa Loft, het toegang tot 'n privaat plonspoel.
Die eienaars het 2 vriendelike honde en katte en perde wei op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kairos Lodge is die perfekte plek om te ontspan en die Kaapse Skiereiland te verken. Dis 3,5 km van Houtbaai se strand, 6 km van Llandudno-strand en 20 minute se ry van Kaapstad af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ali Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Kairos Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Well-weg 8, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap